Tut 4 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 5
About This Presentation
Title:

Tut 4

Description:

Die twee ladings is 'n afstand van 2a van mekaar af en punt P is 'n afstand x op ' ... Druk jou antwoord in terme van Q, x, a en k uit. ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:35
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 6
Provided by: me6135
Category:
Tags: druk | tut

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Tut 4


1
Tut 4
1. Bepaal die rigting en grootte van die
elektriese veld by punt P in die skets. Die twee
ladings is n afstand van 2a van mekaar af en
punt P is n afstand x op n loodlyn wat die lyn
tussen die ladings halfveer. Druk jou antwoord in
terme van Q, x, a en k uit. Determine the
direction and magnitude of the electric field at
point P in the figure. The two charges are
separated by a distance 2a and point P is a
distance x out on the perpendicular bisector of
the line joining them. Express your answer in
terms of Q, x, a and k. (6)
2
2. Bepaal die elektriese veld by die middelpunt
van n vierkant met sylengte 100 cm as daar op
een hoek n lading van -50 ?C en op die ander
drie hoeke ladings van 40 ?C geplaas
word. Determine the electric field at the centre
of a square 100 cm on a side if one corner is
occupied by a charge of -50 ?C and the other
three are occupied by 40 ?C charges. (9)
3
3. 'n Positiewe punt lading met 'n grootte van
4.00 ? 10-8 C word in 'n reghoekige koördinaat
sisteem by 'n punt x 0.10 m, y 0 geplaas.
'n Identiese punt lading word by 'n punt x
-0.10 m, y 0 geplaas. Bepaal die grootte en
rigting van die elektriese veld by die
oorsprong. In a rectangular coordinate system a
positive point charge with a magnitude of 4.00 ?
10-8 C is placed at a point x 0.10 m, y 0.
An identical point charge is placed at x -0.1
m, y 0. Calculate the magnitude and direction
of the electric field at the origin. (4)
Bepaal die grootte en rigting van die elektriese
veld by die punt x 0.20 m, y 0. Calculate the
magnitude and direction of the electric field at
the point x 0.20 m, y 0. (3)
4
Bepaal die grootte en rigting van die elektriese
veld by die punt x 0.10 m, y 0.15
m. Calculate the magnitude and direction of the
electric field at the point x 0.10 m, y 0.15
m. (9)
5
Bepaal die grootte en rigting van die elektriese
veld by die punt x 0, y 0.10 m. Calculate the
magnitude and direction of the electric field at
the point x 0, y 0.10 m. (4)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com