Title: Tut 9
1Tut 9
1. 'n Alfa deeltjie beweeg teen 'n snelheid v
met grootte 550 m/s deur 'n uniforme magneetveld
B met grootte 0.045 T ('n alfa deeltjie het 'n
lading van 3.2?10-19 C en 'n massa van 6.6?10-27
kg). Die hoek tussen v en B is 52?. Wat is die
grootte van die krag FB wat op die deeltjie
inwerk as gevolg van die veld?
An alpha particle travels at a velocity v of
magnitude 550 m/s through a uniform magnetic
field B of magnitude 0.045 T (An alpha particle
has charge 3.2 x 10-19 C and a mass of 6.6 x
10-27 kg.). The angle between v and B is 52?.
What is the magnitude of the force FB acting on
the particle due to the field? (3)
Wat is die grootte van die versnelling van die
deeltjie as gevolg van FB?. What are the
magnitudes of the acceleration of the particle
due to FB? (2)
Sal die spoed van die deeltjie toeneem, afneem of
550 m/s bly? Does the speed of the particle
increase, decrease or remain 550 m/s? (2)
22. 'n Draad met 'n lengte van 62.0 cm en massa
van 13.0 g hang aan 'n paar buigbare drade in 'n
magneetveld van 0.440 T. Wat is die grootte en
rigting van die stroom wat nodig is om die
spanning in die ondersteunings drade te
verwyder? A wire of 62.0 cm length and 13.0 g
mass is suspended by a pair of flexible leads in
a magnetic field of 0.440 T (Fig. 29-43). What
are the magnitude and direction of the current
required to remove the tension in the supporting
leads? (4)
33. In die figuur beweeg n gelaaide deeltjie
deur n gebied van univorme magneetveld sterkte
B, dit beweeg deur n halfsirkel voordat dit die
gebied verlaat. Die deeltjie is n proton of n
elektron (u moet besluit wat dit is). Dit
spandeer 130 ns binne die magneetveld gebied.
Wat is die grootte van B?
In the figure a charged particle moves into a
region of uniform magnetic field B, goes through
half a circle, and then exits that region. The
particle is either a proton or an electron (you
must decide which). It spends 130 ns within the
magnetic field region. What is the magnitude of
B? (3)
As die deeltjie weer deur die magneetveld gebied
gestuur word (langs dieselfde aanvanklike pad)
maar met 2.0 keer soveel kinetiese energie as
voorheen, hoe lank spandeer dit in die veld? If
the particle is sent back through the magnetic
field (along the same initial path) but with 2.0
times its previous kinetic energy, how much time
does it spend within the field? (1)
44. In die figuur beweeg n deeltjie langs n
sirkel in n gebied van eenvormige magneetveld
B 4.00 mT. Die deeltjie is n proton of n
elektron (u moet self besluit). Dit ondervind n
magnetiese krag van grootte 3.20 x 10-15 N. Wat
is die deeltjie se spoed?
In the figure a particle moves along a circle in
a region of uniform magnetic field B 4.00 mT.
The particle is either a proton or an electron
(you must decide which). It experiences a
magnetic force of magnitude 3.20 x 10-15 N. What
is the particles speed? (3)
Wat is die radius van die sirkelbaan? What is the
radius of the circle? (2)
Wat is die periode van die beweging? What is the
period of the motion? (2)