Title: Klastoets 4 Classtest 4
1Klastoets 4 / Classtest 4
1. Twee tipes enkel ge-ioniseerde atome het
dieselfde lading q maar wat verskil met n klein
hoeveelheid ?m, word in n massa spektrometer
geplaas (sien probleem voorbeeld 29-3). Lei n
uitdrukking af vir die verskil in massa in terme
van V, q, B, m en die afstand ?x tussen die kolle
op die fotografiese skerm. Two types of singly
ionized atoms having charge q but masses that
differ by a small amount ? m are introduced into
the mass spectrometer (see sample problem 29-3).
Calculate the difference in mass in terms of V,
q, B, m and the distance ? x between the spots on
the photographic plate. (5)
2Bepaal ?x vir n bundel van enkel ge-ioniseerde
cloor atome met massas 35 en 37 u as V 7.3 kV
en B 0.50 T. Calculate ? x for a beam of singly
ionized chlorine atoms of masses 35 and 37 u if V
7.3 kV and B 0.50 T. (3)
2. n Lang, starre geleier, wat langs die x-as
lê, dra n stroom van 5.0 A in die negatiewe
rigting. n Magneet veld met grootte B 3.0i
8.0x2j is teenwoordig, met x in meter en B in
milli-tesla. Bereken die krag op n 2.0 m
segment van die geleier wat tussen 1.0 m and 3.0
m lê. A long, rigid conductor, lying along the
x-axis, carries a current of 5.0 A in the
negative direction. A magnetic field B is
present, given by B 3.0i 8.0x2j, with x in
meters and B in milliteslas. Calculate the force
on the 2.0 m segment of the conductor that lies
between 1.0 m and 3.0 m. (5)
33. In die figuur beweeg n deeltjie langs n
sirkel in n gebied van eenvormige magneetveld
B 4.00 mT. Die deeltjie is n proton of n
elektron (u moet self besluit). Dit ondervind n
magnetiese krag van grootte 3.20 x 10-15 N. Wat
is die deeltjie se spoed? In the figure a
particle moves along a circle in a region of
uniform magnetic field B 4.00 mT. The particle
is either a proton or an electron (you must
decide which). It experiences a magnetic force
of magnitude 3.20 x 10-15 N. What is the
particles speed? (3)
Wat is die radius van die sirkelbaan? What is the
radius of the circle? (2)
4Wat is die periode van die beweging? What is the
period of the motion? (2)