Title: Klastoets 2 Classtest 2
1Klastoets 2 / Classtest 2
1. 'n 95 kg soliede sfeer met 'n 15 cm radius
hang aan 'n vertikale draad wat vas is aan die
plafon van 'n kamer. 'n Draaimoment van 0.2 N m
word vereis om die sfeer deur 'n hoek van 0.85
rad te draai. Bereken die draai konstante. A 95
kg solid sphere with a radius of 15 cm is
suspended by a vertical wire attached to the
ceiling of a room. A torque of 0.2 N m is
required to twist the sphere through an angle of
0.85 rad. Determine the torsion constant. (2)
Bereken die traagheids moment van die
sfeer. Determine the moment of inertia of the
sphere. (3)
Wat sal die periode van ossilasie wees indien die
sfeer uit hierdie posisie losgelaat word? What is
the period of oscillation when the sphere is
released from this position? (2)
22. n Tou waarlangs golwe kan beweeg is 2.7 m
lank en het n massa van 260 g. Bepaal die
linieêre digtheid van die tou. A string along
which waves can travel is 2.7 m long and has a
mass of 260 g. Determine the linear density of
the string. (2)
As die spanning in the tou 36 N is, bereken die
translasie spoed van die golf. If the tension in
the string is 36 N, determine the translational
speed of the wave. (2)
Wat moet die frekwensie van die bewegende golf
met amplitude van 7.7 mm wees sodat die
gemiddelde drywing 85.0 W is? What must the
frequency of the travelling wave with amplitude
7.7 mm be such that the average power be 85.0
W? (4)
33. n Duikboot, wat naby die water oppervlak, is
beweeg noord met n spoed van 75 km/h in n
waterstroom van 30 km/h in n noordelike rigting
(beide snelhede relatief tot die oseaan vloer).
Die duikboot stuur n sonar sein, met f1000 Hz
en spoed 5470 km/h, uit en dit word waargeneem
deur n torpedojaer noord van die duikboot. Wat
is die verskil tussen die waargenome frekwensie
en f, as die torpedojaer saam met die waterstroom
dryf ? A submarine, near the water surface, moves
north with a speed 75 km/h in a northbound
current of speed 30 km/h (both speeds relative to
ocean floor). The submarine emits a sonar
signal, of frequency f1000 Hz and speed 5470
km/h, that is detected by a destroyer north of
the submarine. What is the difference between
the detected frequency and f, if the destroyer
drifts with the current? (5)
or
4Wat is die verskil tussen die waargenome
frekwensie en f, as die torpedojaer stilstaan
relatief tot die oseaan vloer ? What is the
difference between the detected frequency and f,
if the destroyer is stationary relative to the
ocean floor? (5)
or