Hoofstuk 21 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 15
About This Presentation
Title:

Hoofstuk 21

Description:

Hoofstuk 21 Fundamentele elemente van drywingselektronika Multi-dissiplin re toepassingsveld Skakel-elemente in drywingselektronika Verskillende skakel elemente – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:74
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 16
Provided by: JMS46
Category:
Tags: hoofstuk

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Hoofstuk 21


1
Hoofstuk 21 Fundamentele elemente van
drywingselektronika
  • Multi-dissiplinêre toepassingsveld
  • Skakel-elemente in drywingselektronika
  • Verskillende skakel elemente
  • Spanning, stroom en frekwensievermoë van die
    skakel elemente
  • Omsetters
  • 6-puls driefase gelykrigterbane m.b.v. diodes
  • Pulswydte modulasie
  • Gs.-na-gs. omsetters Basiese afkapper
  • Gs.-na-gs. omsetters Basiese opkapper
  • Gs.-na-gs. omsetters Basiese twee-kwadrant
    omsetter
  • Gs.-na-gs. omsetters Basiese vier-kwadrant
    omsetter
  • Enkelfase gs.-na-ws. omsetter
  • Driefase gs.-na-ws. omsetter
  • Addisionele bronne
  • Sen Principles of Electric Machines and Power
    Electronics, Tweede uitgawe, 1996.
  • Mohan, Undeland, Robbins Power Electronics

2
Fundamentele beginsels van elektriese aandrywing
(Undeland 1.6)
  • Drywingselektronika bied n toepassingsveld vele
    dissiplines binne die eletriese en elektroniese
    ingenieurswese omgewing

3
Skakel-elemente in drywingselektronika (21.3,
21.15, 21.36)
  • Die bekende tipe skakel elemente in
    drywingselektronika is
  • Tiristors
  • GTO (gate turn-off) Tiristors
  • Bipolêre transistors
  • MOSFETs
  • IGBTs (Insulated gate bipolar transistor)

4
Tiristors en GTO Tiristors (21.15, 21.36)
5
BJTs, MOSFETs en IGBTs (21.36)
6
Spanning-, stroom- en frekwensievermoë van skakel
elemente (Undeland2.10 )
  • Die onderstaande figuur toon die spanning-,
    stroom- en frekwensiebeperkings van die
    verskillende skakel elemente
  • Hierdie figuur is effens verouderd, maar gee
    nogtans n goeie idee van die beperkings.

7
6-puls driefase gelykrigterbane m.b.v. diodes
(21.10)
  • n Diode paar (bv. D1 en D5, D6 en D2, ens.)
    gelei stroom wanneer die spanning tussen die
    anode en die katode van die paar die grootste is
    van die spannings tussen die anodes en die
    katodes van al die verskillende kombinasiepare.

8
6-puls driefase gelykrigterbane m.b.v. diodes
(21.10)
9
Gs.-na-gs. omsetters Pulswydte modulasie
(Undeland 7.2)
  • Pulswydte modulasie word gebruik om die aan- en
    afskakel van die onderskeie skakelaars te bepaal.
  • In die figuur hieronder kan gesien word dat die
    skakelaar wat hier beheer word aangeskakel is
    solank as wat die saagtandgolf kleiner is as die
    verwysingsein (vcontrol)
  • Die skakelfrekwensie is die frekwensie van die
    saagtandgolf.
  • Die dienssiklus is die verhouding ton/Ts, m.a.w.
    hoe lank die skakelaar aan is in verhouding tot
    die skakelperiode

10
Gs.-na-gs. omsetters Basiese afkapper (Undeland
7.3)
  • Die verband tussen die toevoerspanning (gs.
    busspanning) en die uittreespanning kan gegee
    word in terme van die dienssiklus

11
Gs.-na-gs. omsetters Basiese opkapper (Undeland
7.4)
  • Die verband tussen die toevoerspanning (gs.
    busspanning) en die uittreespanning kan gegee
    word in terme van die dienssiklus

12
Gs.-na-gs. omsetters Basiese twee-kwadrant
omsetter (21.40)
  • Die verband tussen die gemiddelde waardes van die
    twee gs.-spannings EH en EL in terme van die
    dienssiklus is
  • Die gemiddelde waarde van die stroom IL kan as
    volg beskryf word

13
Gs.-na-gs. omsetters Basiese vier-kwadrant
omsetter (21.42)
  • Die twee gs.-spannings EA en EB kan
    onderskeidelik beskryf word deur
  • Dit gee dan

14
Enkelfase gs.-na-ws. omsetter (21.46)
15
Driefase gs.-na-ws. omsetter (21.49)
  • In driefase gs.-na-ws. omsetters verskil die
    dienssiklusse van die drie fase-arms.
  • Die vergelykings vir die dienssiklusse kan
    onderandere as volg beskryf word
  • In die bostaande vergelykings bepaal m (modulasie
    indeks) en f die amplitude en frekwensie
    onderskeidelik
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com