1. Loof die Here, al wat lewe, - PowerPoint PPT Presentation

1 / 16
About This Presentation
Title:

1. Loof die Here, al wat lewe,

Description:

En die re n kom stromend neer. Die re n val neer en die vloed stoot op. Die re n val neer en die vloed stoot op. Die re n val neer en die vloed stoot op ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:431
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 17
Provided by: Joh9175
Category:
Tags: die | here | lewe | loof | neer | wat

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: 1. Loof die Here, al wat lewe,


1
L203Loof die Here
  • 1. Loof die Here, al wat lewe,
  • Wil Hom dank en hulde bring
  • Hy het al ons skuld vergewe
  • Ons n nuwe lied laat sing.
  • Loof Hom, prys Hom!
  • Loof en prys Hom!
  • Loof die Vader, God en Heer!

2
L203Loof die Here
  • 2. Loof Hom wat in groot genade
  • Ons deur eeue heen behou
  • Loof Hom vir sy reddingsdade
  • Vas kan ons op Hom vertrou.
  • Loof Hom, prys Hom!
  • Loof en prys Hom!
  • Hys genadig en getrou.

3
L188Kom, dank nou almal God
  • 1. Kom, dank nou almal God
  • Met hart en mond en hande
  • Loof Hom wat wonders doen
  • Tot in die verste lande.
  • Van vroeg, van kindsbeen af,
  • Het Hy ons trou bewaar
  • En tot vandag toe nog
  • Geseën en gespaar.

4
L188Kom, dank nou almal God
  • 2. O God, so ryk en goed,
  • gee ons solank ons lewe
  • altyd n blye hart
  • as dit u wil is vrede.
  • Laat u genade ons
  • beveilig teen gevaar,
  • in donker ure ons
  • van struikeling bewaar.

5
L188Kom, dank nou almal God
  • 3. Lof, eer sing ons voor God,
  • die bron van alle lewe
  • die Vader, Seun en Gees,
  • almagtig en verhewe.
  • Drie-enig God, ons roem
  • u krag en majesteit.
  • O Heer, ons wil U noem
  • ons God in ewigheid!

6
E93Die wyse man bou sy huis
  • Die wyse man bou sy huis op die Rots
  • Die wyse man bou sy huis op die Rots
  • Die wyse man bou sy huis op die Rots
  • En die reën kom stromend neer
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • En die huis op die Rots staan vas

7
E93Die wyse man bou sy huis
  • Die dwase man bou sy huis op die sand
  • Die dwase man bou sy huis op die sand
  • Die dwase man bou sy huis op die sand
  • En die reën kom stromend neer
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • Die reën val neer en die vloed stoot op
  • En die huis op die sand val plat

8
Ons wandel / Im walking
  • Ons wandel in die lig van God (2x)
  • Ons wandel in die lig (2x)
  • Ons wandel in die lig van God
  • Im walking in the light of God (2x)
  • Im walking in the light (2x)
  • Im walking in the light of God
  • Re hamba le ka le ka tse (2x)
  • Re hamba le ka tse (2x)
  • Re hamba le ka le ka tse

9
Psalm 136Give thanks to the Lord
  • 1. Give thanks to the Lord our God and King
  • His love endures forever
  • For He is good, He is above all things
  • His love endures forever
  • Sing praise, sing praise

10
Psalm 136Give thanks to the Lord
  • 2. With a mighty hand and outstretched arm
  • His love endures forever
  • For the life thats been reborn
  • His love endures forever
  • Sing praise, sing praise
  • Sing praise, sing praise
  • Forever God is faithful, forever God is strong
  • Forever God is with us, forever and ever (2x)

11
Psalm 136Give thanks to the Lord
  • 3. From the rising to the setting sun
  • His love endures forever
  • By the grace of God we will carry on
  • His love endures forever
  • Sing praise, sing praise
  • Sing praise, sing praise
  • Forever You are faithful, forever You are strong
  • Forever You are with us, forever and ever (2x)

12
Your faithful love (My God)
  • Your faithful love has always been there for me
  • The greatest love that Ive ever known
  • What can I give to You for all Youve given to me
  • You gave it all and You are all I need
  • You are my King, You are my God
  • The praises I bring come from my heart
  • This is for You, for all Youve done for me
  • And I wanted to show You how much You mean
  • My God, My God

13
E14Father in heaven
  • Father in heaven how we love You
  • We lift your name in all the earth
  • May your Kingdom be established
  • In our praises
  • As your people declare your mighty worth
  • Blessed be the Lord God almighty
  • Who was and is and is to come
  • Blessed be the Lord God almighty
  • Who reigns forever more

14
Draw me close to You
  • Draw me close to You, never let me go
  • I lay it all down again
  • To hear You say that Im your friend
  • You are my desire, no one else will do
  • Cause nothing else can take your place
  • To feel the warmth of your embrace
  • Help me find a way, bring me back to You
  • Youre all I want, Youre all Ive ever needed
  • Youre all I want, help me know You are near

15
L454Vader, ons eer U
  • 1. Vader, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
  • U wat heel die skepping onderhou,
  • U gee son en reën, ons ontvang u seën.
  • Heel die skepping wentel om u trou.
  • 2. Jesus, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
  • Ons is u gemeente hier tesaam.
  • Hoor ons as ons sing, U ons loflied bring.
  • Ons, u vrygekooptes, prys u Naam.

16
L454Vader, ons eer U
  • 3. Trooster, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
  • Heilge Gees, ons is met U gedoop.
  • U wat rig en lei, staan ons altyd by.
  • U versterk ons gees, U gee ons hoop.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com