Ek moet, wil en kan.. - PowerPoint PPT Presentation

1 / 47
About This Presentation
Title:

Ek moet, wil en kan..

Description:

Ek moet, wil en kan.. want dit maak absolute sin .. – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:105
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 48
Provided by: Franco102
Category:
Tags: kan | moet | wil

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Ek moet, wil en kan..


1
Ek moet, wil en kan..
  • want dit maak absolute sin..

2
10 minute hersiening Rook in my oë -
Verbittering
  1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld
    (Jes. 42)
  2. As almal nie goed genoeg is nie balk in eie oog
    (Mat 7)
  3. Beperkte sig n ander se rook, my eie balk en
    siedaar ek kan nie sien nie.
  4. Daar is n tyd om te raas (vermaan) en n tyd om
    te skyn (helder lig van raad en deernis) die
    regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe
    lamppit uit.
  5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, n
    hele volk se sig is belemmerd die rede,
    verbittering.

3
n Terminale toestand
1Kor 134 Die liefde is lankmoedig en
vriendelik die liefde is nie jaloers nie die
liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
1Kor 135 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie
sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken
die kwaad nie toe nie,
Eff 430 En bedroef nie die Heilige Gees
van God nie, deur wie julle verseël is tot die
dag van verlossing. Eff 431 Alle bitterheid en
woede en toorn en geskreeu en lastering moet van
julle verwyder word, saam met alle boosheid. Eff
432 Maar wees vriendelik en vol ontferming
teenoor mekaar vergeef mekaar soos God ook in
Christus julle vergewe het.
4
10 minute hersiening Rook in my oë -
Verbittering
  1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld
    (Jes. 42)
  2. As almal nie goed genoeg is nie balk in eie oog
    (Mat 7)
  3. Beperkte sig n ander se rook, my eie balk en
    siedaar ek kan nie sien nie.
  4. Daar is n tyd om te raas (vermaan) en n tyd om
    te skyn (helder lig van raad en deernis) die
    regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe
    lamppit uit.
  5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, n
    hele volk se sig is belemmerd die rede,
    verbittering.
  6. Wat is dit werklik verbittering?

5
Verbitterd - wat is dit?
G3947 par-ox-oo'-no From G3844 and a derivative
of G3691 to sharpen alongside, that is,
(figuratively) to exasperate - easily provoke,
stir.
G3691 ?ox-oos' Probably akin to the base of G188
(acid) keen by analogy rapid - sharp, swift.
exasperated, exasperating,
exasperates To make very angry or impatient
annoy greatly. To increase the gravity or
intensity of "a scene . . . "
G4088 pik-ree'-ah From G4089 acridity
(especially poison), literally or figuratively -
bitterness.
Om reeds oorgehaal (geprime) te wees teen
iemand/iets sodat die geringste irritasie n
vinnige en eskalerende woede tot gevolg het wat
die gebeure heeltemal uit verband ruk en vergroot
verby die werklike omvang en belang.
6
10 minute hersiening Rook in my oë -
Verbittering
  1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld
    (Jes. 42)
  2. As almal nie goed genoeg is nie balk in eie oog
    (Mat 7)
  3. Beperkte sig n ander se rook, my eie balk en
    siedaar ek kan nie sien nie.
  4. Daar is n tyd om te raas (vermaan) en n tyd om
    te skyn (helder lig van raad en deernis) die
    regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe
    lamppit uit.
  5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, n
    hele volk se sig is belemmerd die rede,
    verbittering.
  6. Wat is dit werklik verbittering?
  7. Hoe gebeur dit met jou influistering in my hart
    van ander bron as HG?

7
Hoe gebeur dit met jou?
Heb 1214 Jaag die vrede na met almal, en
die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal
sien nie Heb 1215 en pas op dat niemand in die
genade van God veragter nie dat geen wortel van
bitterheid opskiet en onrus verwek en baie
hierdeur besoedel word nie.
Heb 1215 Looking diligently lest any man fail
of the grace5485 of God lest any root of
bitterness springing up trouble you, and thereby
many be defiled
khar'-ece From G5463 graciousness (as
gratifying), of manner or act (abstract or
concrete literal, figurative or spiritual
especially the divine influence upon the heart,
and its reflection in the life including
gratitude) - acceptable, benefit, favour, gift,
grace (-ious), joy liberality, pleasure, thank
(-s, -worthy).
Let altyd noukeurig op dat die invloed van die HG
jou hart rig, en dat jy nie in gebrek raak van
hierdie lig in jou hart nie anders sal die
wortel van verbittering in jou hart begin ingroei
8
Psa 13921 HERE, sou ek dié nie haat wat
vir U haat, en 'n afsku hê van die wat teen U
opstaan nie? Psa 13922 Ek haat hulle met 'n
volkome haat vyande is hulle vir my! Psa 13923
Deurgrond my, o God, en ken my hart toets my en
ken my gedagtes Psa 13924 en kyk of daar by my
'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!
divine influence upon the heart
9
10 minute hersiening Rook in my oë -
Verbittering
  1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld
    (Jes. 42)
  2. As almal nie goed genoeg is nie balk in eie oog
    (Mat 7)
  3. Beperkte sig n ander se rook, my eie balk en
    siedaar ek kan nie sien nie.
  4. Daar is n tyd om te raas (vermaan) en n tyd om
    te skyn (helder lig van raad en deernis) die
    regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe
    lamppit uit.
  5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, n
    hele volk se sig is belemmerd die rede,
    verbittering.
  6. Wat is dit werklik verbittering?
  7. Hoe gebeur dit met jou influistering in my hart
    van ander bron as HG?
  8. Is daar hulp vir ons, die terminaal siek
    verbitterdes?

10
Ons het ontdek dat
  • Verbittering n toestand is wat jou reaksie op
    gebeure, optrede van ander en optrede teenoor
    ander oordryf, eskaleer en buite beheer laat
    spiraal dit maak dat jy beheer oor jou self
    verloor en optree op maniere wat skade doen,
    lamppitte uitdoof en verwoesting in jou eie en
    ander se lewens bring.
  • Dat verbittering soos n plant is wat groei, van
    wortel stand tot groot plant die geneigdheid om
    verkeerd en negatief op te tree in reaksie op
    gebeure vererger dus met tyd en kom nie van self
    reg nie.
  • Die oorsprong (wortel) van verbittering begin
    wanneer influistering in jou hart wat nie van die
    HG is, die sagte stem van die HG uitdoof en die
    stem van die HG veragter in jou hart. Soos die
    toerekening van kwaad, woede en onmin die
    gedagtes van jou hart rig, sluip daar n
    worteltjie in wat eers subtiel groei, maar later
    n volle plant van verbittering word met baie
    ranke.
  • Die voedsel wat die bitter plant laat groei is
    die geheue die herinnering en opbring van
    onverwerkte, onafgehandelde sake wat soos n
    herkou balletjie keer op keer opgebring word om
    net weer en weer gekou, geproe en gesluk te word.
  • Om die bitter plant dood te maak wat jou lewe,
    jou verhoudings en jou geliefdes vergiftig, moet
    jy sy voedsel uit jou sisteem kry jy moet
    sluiting kry, geheue verlies oor elke saak wat
    nog moet dien, jy moet die regsaak laat vaar,
    maar nie geregtigheid nie..

11
En nou......ons praat oor vergifnis.........
....op n ander manier as ooit tevore.
12
Die probleem met vergifnis is..
13
.dat n skuldige nie tot geregtigheid gebring
word nie?
.dat ek tog nie kan vergewe as hy/sy geen berou
het nie?
.ek daardeur sou verklaar dat die teenparty
gelyk gegee word?
.ek dan geen vergelding vir my skade en pyn
ontvang nie?
.die ander party steeds voortgaan om my te
teister met opset?
.ek nie kan begryp hoe n regverdige God so n
onregverdige saak oor my laat kom het nie, en ook
nie kan sien hoe Hy dan die reg sal laat seevier
nie?
.ek verstaan dat jy sê God sal oordeel, maar
eers in die ewigheid dit is hier waar ek
verontreg is, en ek wil hier die reg sien?
14
.ek nooit sal aanvaar dat hy/sy onskuldig bevind
word, of vrygespreek word van straf nie?
.ek niks teen iemand spesifiek het om te vergewe
nie, maar suur is oor die algemene toestand van
onreg!
.ek nie vals wil wees en voorgee dat ek vergewe
het, terwyl dit tog onmoontlik is om so iets te
vergewe?
.ek dink dat ek die saak agter my gelaat het
my gewete is rustig, en ek gaan aan dis immers
nie nodig om n groot storie van vergifnis te
maak nie?
.hedendaagse prediking van vergifnis, n
verskoning tot lafhartigheid maak, en ek is nie
n lafhart nie.
.ek nie die vyande van my God kan vergewe nie,
en ook nie die wat my volk wil uitwis nie, ek
haat hulle met n volkome haat.
15
Die probleem met vergifnis is eintlik dat.
daar geweldige verwarring oor definiesies
bestaan..dat mense dink vergifnis deur n mens
spreek die skuldige vry.
Dit doen dit nie dit stel slegs die onskuldige
(jy) vry.
16
Hoe kan ek dit sê?
Uit die Woord?
Uit die beginsel van regspraak?
Uit die praktyk?
Vir beter redes kan jy nie vra nie!
17
Waarskuwing!Hierdie boodskap
  • Handel oor verhoudinge, optrede en interaksie
    tussen mense (Adam) en dek nie die interaksie en
    handeling tussen mense en skepsels nie dis n
    gesprek wat eerder nie op hierdie forum bespreek
    en opgeneem moet word nie. Die skok sal te groot
    wees vir sensitiewe luisteraars.
  • Sluit in die twee sade, goeie en slegte saad
    beide geplant in die land van Jahweh (Adam se
    geslag)

Moet nie wat hier gesê word, van toepassing
probeer maak op jou optrede en houding teenoor
skepsels nie, dit het geen verwantskap nie en sal
jou net verwar soos dit ons hele volk verwar!
18
Definisies
Sonde
Om die doel, of punt te mis.
H2398 khaw-taw' A primitive root properly to
miss hence (figuratively and generally) to sin
by inference to forfeit, lack, expiate, repent,
(causatively) lead astray, condemn - bear the
blame, cleanse, commit sin, by fault, harm he
hath done, loss, miss, (make) offend (-er), offer
for sin, purge, purify (self), make
reconciliation, (cause, make) sin (-ful, -ness),
trespassive G264 ham-ar-tan'-o Perhaps from G1
(as a negative particle) and the base of G3313
properly to miss the mark (and so not share in
the prize), that is, (figuratively) to err,
especially (morally) to sin - for your faults,
offend, sin, trespass.
Oortreding (e)
Om die wet te veronagsaam, of oor n grens te
tree.
H6588 peh'-shah From H6586 a revolt (national,
moral or religious) - rebellion, sin,
transgression, trespassive G3900 par-ap'-to-mah Fr
om G3895 a side slip (lapse or deviation), that
is, (unintentional) error or (wilful)
transgression - fall, fault, offence, sin,
trespass.
19
Mens sou kon sê dat n oortreding sonde is met
ander woorde, mens mis die doel (sondig) deur oor
die grens van die gebod te tree.
20
Definisies
Gebod
Gesaghebbende instruksie (intensie).
G1785 en-tol-ay' From G1781 injunction, that is,
an authoritative prescription - commandment,
precept.
Wet
Regulasie wat intensie tot uitvoer bring
G3551 nom'-os From a primary word ?eµ? nemo (to
parcel out, especially food or grazing to
animals) law (through the idea of prescriptive
usage), generally (regulation), specifically (of
Moses including the volume also of the
Gospel), or figuratively (a principle) - law.
Mat 2236 Meester, wat is die groot gebod
(intensie) in die wet (reeks regulasies) ? Mat
2237 En Jahshua antwoord hom Jy moet die Here
jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele
siel en met jou hele verstand. Mat 2238 Dit is
die eerste en groot gebod (intensie) . Mat 2239
En die tweede wat hiermee gelykstaan Jy moet jou
naaste liefhê soos jouself. Mat 2240 Aan
hierdie twee gebooie (intensies) hang die hele
wet (saamgestelde regulasies) en die profete.
21
Die gebod van Vader reguleer die mens se
verhouding met Hom en met mekaar dit is beide
vasgelê in die grondwet van die Koninkryk. Om oor
die grens van die gebod te tree is strydig met
die grondwet van die Staat.
22
Definisies
Berou (hê)
Dink in retrospek jy moes anders opgetree het
H5162 naw-kham' A primitive root properly to
sigh, that is, breathe strongly by implication
to be sorry, that is, (in a favorable sense) to
pity, console or (reflexively) rue or
(unfavorably) to avenge (oneself) - comfort
(self), ease ones self, repent (-er, -ing,
self).   G3340 met-an-o-eh'-o From G3326 and
G3539 to think differently or afterwards, that
is, reconsider (morally to feel compunction) -
repent.
Bekeer
Terug te gaan, toe te gee, weer te begin.
H7725 shoob A primitive root to turn back
(hence, away) transitively or intransitively,
literally or figuratively (not necessarily with
the idea of return to the starting point)
generally to retreat often adverbially again -
turn (again, self again, away, back, back again,
backward, from, off), withdraw.   G1994 ep-ee-stre
f'-o From G1909 and G4762 to revert (literally,
figuratively or morally) - come (go) again,
convert, (re-) turn (about, again).
23
Berou en bekering is om my optrede in
heroorweging te neem en te besef dat ek, as ek
dit weer kon doen, dit anders (beter) sou
hanteer. Om dan terug te gaan en dit reg te stel,
of voorts reg te doen.
24
Definisies
Sondoffer
Straf vir oortreding
H2403 khat-taw-aw', khat-tawth' From H2398 an
offence (sometimes habitual sinfulness), and its
penalty, occasion, sacrifice, or expiation also
(concretely) an offender - punishment (of sin),
purifying (-fication for sin), sin (-ner,
offering).
Lev 510 En die ander een moet hy as brandoffer
volgens voorskrif berei. So moet die priester dan
vir hom versoening doen weens die sonde wat hy
gedoen het, en dit sal hom vergewe word.
Vergewe (vergifnis)
Laat gaan, verskoon, vergeet van, tersyde stel,
rekord uitvee.
H5375 naw-saw', naw-saw' A primitive root to
lift, in a great variety of applications,
literally and figuratively, absolutely and
relatively - accept, advance, arise, forgive,
furnish, further, give, go on, help, high, hold
up, honourable, obtain, pardon, raise (up),
receive, regard, respect, set (up),
spare.    G863 af-ee'-ay-mee From G575 and ???µ?
hiemi (to send an intensive form of e???µ? eimi
(to go)) to send forth, in various applications
- cry, forgive, forsake, lay aside, leave, let
(alone, be, go, have), omit, put (send) away,
remit, suffer, yield up.
25
Die boete moet betaal word voor die oortreding
van jou rekord verwyder kan word. Daarna is die
insident uitgewis uit die registers en uitgevee
van die herinnering weg asof dit nooit gebeur
het nie.
26
Exo 345 En JAHWEH het neergedaal in die wolk en
daar by hom gestaan. En Hy het die Naam van
JAHWEH uitgeroep. Exo 346 En toe JAHWEH by hom
verbygaan, het Hy geroep HERE, HERE, barmhartige
en genadige God, lankmoedig en groot van
goedertierenheid en trou Exo 347 wat die
goedertierenheid bewaar vir duisende, wat
ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe,
maar nooit ongestraf laat bly nie wat die
ongeregtigheid van die vaders besoek aan die
kinders en aan die kindskinders, aan die derde en
aan die vierde geslag.
27
Definisies
Broer/suster
Hy wat die wil (gebod) van Jahweh doen (liggaam)
Mat 1249 En Hy steek sy hand oor sy dissipels
uit en sê Dáár is my moeder en my broers. Mat
1250 Want elkeen wat die wil doen van my Vader
wat in die hemele is, dié is my broer en suster
en moeder.
Joh 842 En Jahshua sê vir hulle As God julle
Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het uit
God uitgegaan en gekom want Ek het ook nie uit
Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur. Joh
843 Waarom ken julle my spraak nie? Omdat julle
na my woord nie kan luister nie. Joh 844 Julle
het die duiwel as vader, en die begeertes van
julle vader wil julle doen. Hy was 'n
mensemoordenaar van die begin af en staan nie in
die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid
is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit
sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader
daarvan. Joh 845 Maar omdat Ek die waarheid
spreek, glo julle My nie.
H340 aw-yab' A primitive root to hate (as one
of an opposite tribe or party) hence to be
hostile - be an enemy. H341 o-yabe',
o-yabe' Active participle of H340 hating an
adversary - enemy, foe.   G2190 ekh-thros' From
a primary word e???? echtho (to hate) hateful
(passively odious, or actively hostile) usually
as a noun, an adversary (especially Satan) -
enemy, foe.
Vyand / teëstander
Een wat haat, teen staan
28
Onderskei tussen die en jou
...jou vyand / teëstanders...en liefde
Luk 1258 Want terwyl jy met jou teëstander na
die owerheid gaan, doen moeite op die pad om van
hom los te kom sodat hy jou nie miskien voor die
regter sleep en die regter jou oorgee aan die
geregsdienaar en die geregsdienaar jou in die
gevangenis werp nie. Luk 1259 Ek sê vir jou, jy
sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy ook die
laaste oortjie betaal het nie. Mat 543 Julle
het gehoor dat daar gesê is Jy moet jou naaste
liefhê en jou vyand moet jy haat. Mat 544 Maar
Ek sê vir julle Julle moet jul vyande liefhê
seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan
die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle
beledig en julle vervolg Mat 545 sodat julle
kinders kan word van julle Vader wat in die
hemele is want Hy laat sy son opgaan oor slegtes
en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en
onregverdiges. Mat 546 Want as julle liefhet
die wat vir julle liefhet, watter loon het julle?
Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie? Mat
547 En as julle net jul broeders groet, wat
besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie
ook so nie? Mat 548 Wees julle dan volmaak soos
julle Vader in die hemele volmaak is. Rom 1220
As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te
eet as hy dors het, gee hom iets om te drink,
want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole
ophoop. Rom 1221 Laat jou nie deur die kwaad
oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
29
...die vyand / teëstanders...en geen vermelding
van liefde
Fil 127 Alleenlik, gedra julle waardig die
evangelie van Christus, sodat, of ek kom en julle
sien dan wel of ek afwesig is, ek van julle
omstandighede kan hoor dat julle in een gees
vasstaan en, een van siel, saam stry vir die
geloof van die evangelie, Fil 128 en dat julle
jul in geen opsig laat afskrik deur die
teëstanders nie. Dit is vir hulle wel 'n bewys
van verderf, maar vir julle van redding, en dit
van God Tit 27 Betoon jou in alles 'n
voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in
die leer, waardigheid, opregtheid. Tit 28 Laat
die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat
die teëstanders beskaam kan word en niks slegs
kan hê om van julle te sê nie. Heb 1026 Want
as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van
die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir
die sondes meer oor nie, Heb 1027 maar 'n
verskriklike verwagting van oordeel en 'n
vuurgloed wat die teëstanders sal verteer. Heb
1028 As iemand die wet van Moses verwerp het,
sterf hy sonder ontferming op die getuienis van
twee of drie Heb 1029 hoeveel swaarder straf,
dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God
vertrap het en die bloed van die testament
waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees
van genade gesmaad het? Heb 1030 Want ons ken
Hom wat gesê het My kom die wraak toe, Ek sal
vergelde, spreek die Here en weer Die Here sal
sy volk oordeel. Heb 1031 Vreeslik is dit om te
val in die hande van die lewende God. Mat 1339
en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel.
Die oes is die voleinding van die wêreld, en die
maaiers is die engele. Luk 1019 Kyk, Ek gee
aan julle die mag om op slange en skerpioene te
trap, en oor al die krag van die vyand en niks
sal julle ooit skade doen nie.
30
Die vyande en teëstanders wat jy nie mag liefhê
nie...
Psa 13921 HERE, sou ek dié nie haat wat vir U
haat, en 'n afsku hê van die wat teen U opstaan
nie? Psa 13922 Ek haat hulle met 'n volkome
haat vyande is hulle vir my!
Hand 138 Maar Élimas die towenaar--want so word
sy naam vertaal--het hulle teëgestaan en het
probeer om die goewerneur afkerig te maak van die
geloof. Hand 139 Maar Saulus, dit is Paulus,
vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom
gehou en gesê Hand 1310 Kind van die duiwel,
vol van alle bedrog en alle listigheid, vyand van
alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die reguit
weë van die Here te verdraai nie? Hand 1311 En
nou, kyk, die hand van die Here is op jou, en jy
sal blind wees en die son 'n tyd lank nie sien
nie.
Jak 43 Julle bid en julle ontvang nie, omdat
julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur
te bring. Jak 44 Egbrekers en egbreeksters,
weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld
vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van
die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.
Mat 2313 Maar wee julle, skrifgeleerdes en
Fariseërs, geveinsdes, want julle sluit die
koninkryk van die hemele toe voor die mense want
julle gaan self nie in nie, en die wat sou
ingaan, laat julle nie toe om in te gaan nie. Mat
2314 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs,
geveinsdes, want julle eet die huise van die
weduwees op, en doen vir die skyn lang gebede.
Daarom sal julle 'n swaarder oordeel ontvang. Mat
2315 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs,
geveinsdes, want julle trek rond oor see en land
om een bekeerling te maak en as hy dit geword
het, maak julle hom 'n kind van die hel, twee
maal erger as julle self.
Mat 2333 Slange, addergeslag, hoe sal julle die
oordeel van die hel ontvlug?
Alleenlik gedra jul waardig en voorbeeldig
volgens die voorbeeld van Jahshua
31
M.a.w. my vyand is nie noodwendig die vyand nie,
maar die vyand is altyd my vyand.
Maar wat het dit alles met vergifnis te
doen? Dit elimineer misverstande daaroor kom
ons kyk nou uiteindelik na vergifnis.
32
Uit die Woord
33
Die top sewe oor Vader tot mens vergifnis
Luk 112 En Hy sê vir hulle Wanneer julle bid,
sê Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam
geheilig word laat u koninkryk kom laat u wil
geskied, soos in die hemel net so ook op die
aarde Luk 113 gee ons elke dag ons daaglikse
brood Luk 114 en vergeef ons ons sondes, want
ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is en
lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons
van die Bose.
1Jo 19 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en
regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van
alle ongeregtigheid te reinig.
Hand 530 Die God van ons vaders het Jahshua
opgewek, wat julle omgebring het deur Hom aan 'n
kruishout te hang. Hand 531 Hom het God as
Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog
om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te
skenk.
Mar 411 En Hy sê vir hulle Aan julle is dit
gegee om die verborgenheid van die koninkryk van
God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom
alles deur gelykenisse, Mar 412 sodat hulle kan
kyk en kyk, en nie sien nie en hoor en hoor, en
nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien
bekeer en die sondes hulle vergewe word nie.
Rom 47 Welgeluksalig is hulle wie se
ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is.
Rom 48 Welgeluksalig is die man aan wie die
Here die sonde nie toereken nie.
Hand 1042 En Hy het ons bevel gegee om aan die
volk te verkondig en met krag te betuig dat dit
Hy is wat deur God bestem is as Regter van
lewende en dode. Hand 1043 Aangaande Hom getuig
al die profete dat elkeen wat in Hom glo,
vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.
Mat 2720 Maar die owerpriesters en die
ouderlinge het die skare oorgehaal dat hulle
Barábbas moes begeer en Jahshua ombring. Luk
2333 En toe hulle op die plek kom wat
Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar
gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die
regter--en een aan die linkerkant. Luk 2334 En
Jahshua sê Vader, vergeef hulle, want hulle weet
nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere
verdeel en die lot daaroor gewerp. Luk 2335 En
die volk het dit staan en aanskou. En die
owerstes het saam met hulle ook geskimp en gesê
Ander het Hy verlos laat Hy Homself verlos as Hy
die Christus, die uitverkorene van God, is.
34
Die top sewe oor mens tot mens vergifnis
Luk 173 Pas op vir julleself. En as jou broeder
teen jou sondig, bestraf hom en as hy berou kry,
vergewe hom. Luk 174 En as hy sewe maal op 'n
dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou
terugkom en sê Ek het berou--moet jy hom
vergewe. Luk 175 Toe het die apostels aan die
Here gesê Gee ons meer geloof.
2Co 25 Maar as iemand droefheid veroorsaak het,
dan het hy my nie bedroef nie, maar--ek wil nie
oordryf nie--min of meer julle almal. 2Co 26
Vir so iemand is daardie bestraffing deur die
meerderheid genoeg 2Co 27 sodat julle
daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos,
dat so iemand nie miskien deur al te groot
droefheid verteer word nie. 2Co 28 Daarom
vermaan ek julle om die liefde aan hom te
bevestig.
Col 312 Beklee julle dan, as uitverkorenes van
God, heiliges en geliefdes, met innerlike
ontferming, goedertierenheid, nederigheid,
sagmoedigheid, lankmoedigheid. Col 313 Verdra
mekaar en vergewe mekaar as die een teen die
ander 'n klag het soos Christus julle vergeef
het, so moet julle ook doen. Col 314 En beklee
julle bo dit alles met die liefde wat die band
van die volmaaktheid is.
Mar 1124 Daarom sê Ek vir julle Alles wat
julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal
ontvang, en julle sal dit verkry. Mar 1125 En
wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets
teen iemand het, sodat julle Vader wat in die
hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe.
Mar 1126 Maar as julle nie vergewe nie, sal
julle Vader wat in die hemele is, ook julle
oortredinge nie vergewe nie.
Eph 430 En bedroef nie die Heilige Gees van God
nie, deur wie julle verseël is tot die dag van
verlossing. Eph 431 Alle bitterheid en woede en
toorn en geskreeu en lastering moet van julle
verwyder word, saam met alle boosheid. Eph 432
Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor
mekaar vergeef mekaar soos God ook in Christus
julle vergewe het.
Mat 614 Want as julle die mense hulle
oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader
julle ook vergewe. Mat 615 Maar as julle die
mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal
julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie.
Joh 2021 Jahshua sê toe weer vir hulle Vrede
vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur
Ek julle ook. Joh 2022 En nadat Hy dit gesê
het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle Ontvang
die Heilige Gees. Joh 2023 As julle die mense
hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe
as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit
gehou.
35
n Paar waarnemings
Liefde blyk onvoorwaardelik te wees teenoor jou
vyande en broeders alle naastes, maar dit sluit
die vyand (adder geslag) uit.
Vergifnis blyk voorwaardelik te wees vir mense
(deur Vader) en ook tussen mense alle mense,
insluitend die addergeslag.
36
Vergifnis voorwaardelik?Ons word vergewe
want/wanneer
  • In Jahshua gesterf en opgestaan het (onder Sy
    bloed), en daarna
  • Ons uit onkunde (onwetend) mislei word tot sonde
    (dit is onwaarskynlik as die wet op jou hart is),
    of
  • Ons gestruikel het onder versoeking en wetende
    oortree het, maar berou gekry het en ons sondes
    bely het, of
  • Op die selfde voorwaardes waarop ons die wat
    teenoor ons oortree, vergewe.

37
Vergifnis voorwaardelik?Ons ander vergewe
  • Moet hul vergewe as hul berou het, en bely dat
    hul teen ons oortree het al is dit sewentig
    keer sewe maal.
  • Ons wil hul vergewe as hul uit onkunde (onwetend)
    mislei word en teen ons oortree al is berou en
    belydenis nie sigbaar nie, want hul dink nie hul
    was verkeerd nie.
  • Ons kan (mag) hul vergewe selfs al het hul in
    moedswil ons aangetas, en geen berou getoon, of
    niks bely het nie, want
  • .ons sal gemeet en vergewe word volgens die maat
    wat ons ander meer meet, en wie kan bekostig om
    nie ook ruimte vir vergifnis by Jahweh te vind,
    al was hy/sy moedswillig, en nalatig om belydenis
    te doen nie!

38
Uit regspraak beginsel- n Afbeelding van die
Hemelse regstelsel -
39
As ek ten spyte van onreg, vergewe (geen saak
hou) teen iemand, sal die onreg dan nie ongestraf
gaan nie?
40
Een regstelsel, twee wat klag kan inbring
  • Strafreg
  • Tussen staat en beskuldigde
  • Onafhanklik van siviele geding
  • Hou die reg in stant van die staat, en die
    inwoners
  • PG besluit oor vervolging
  • Bewyslas op staat
  • Skuld bepaal deur 67 sekerheid
  • Sanksie gelewer as afskrikmiddel en rehabilitasie
  • Siviele reg
  • Tussen twee partye
  • Onafhanklik van straf geding
  • Bewyslas op party wat saak aanhangig maak
  • Benadeelde party besluit oor vervolging
  • Skuld bepaal deur 50 1 sekerheid
  • Sanksie gelewer tot vergoeding/regstelling

41
Selfs al word n moordenaar nie siviel vervolg
nie, sal die staat steeds vervolg..as hy die
reg oortree het, sal reg geskied.n siviele
gedink kan op beste net vergoeding as sanksie
kry, op slegste, tot verdere klagtes en
teenklagtes lei.
42
In n regstaat, kan burgers die regstelsel
vertrou om reg te laat geskied deur die
strafreg.In n gevaalde staat, skiet siviele
aksies die hoogte in as mosie van wantroue in die
vermoë van die staat se strafreg stelsel.In die
Koninkryk van ons burgerskap is n volmaakte
regstaat - siviele sake is heel onnodig as ons
die Regter vertrou om reg te laat geskiet.
43
Laat staan asb. jou siviele saak teen die ander
party. Lê jou reg tot vervolging af (vergewe), en
laat dit n beleidenis word dat jy die Koninkryk
as regstaat vertrou.Gaan aan met jou lewe, laat
die staat die klag lê, die bewyse lewer, en n
oordeel maak.
44
Uit praktyk
45
Cancer is a disease of the mind, body, and
spirit. A proactive and positive spirit will
help   the cancer warrior be a survivor. Anger,
unforgiveness and bitterness put the body into
a  stressful and acidic environment. Learn to
have a loving and forgiving spirit. Learn to
relax and enjoy life.   
46
In samevatting
47
Ek moet vergewe die wat bely, wil vergewe die wat
nie besef wat hul gedoen het nie, en kan selfs
die vergewe wat moedswillig is want ek smag na
vergifnis vir my eie nalatige sonde
  • want dit maak absoluut sin, dit kan niemand
    benadeel, en bevoordeel en bevry my van die
    bitter plant wat my vergiftig, terwyl ek dan ook
    kan roep Vader vergewe my, want ek vergewe ook
    ander, en soos ek ander vergewe
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com