Afdeling 2 Stelseltegnologie - PowerPoint PPT Presentation

1 / 51
About This Presentation
Title:

Afdeling 2 Stelseltegnologie

Description:

... http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Motherboard-Into-Your-Case Wat is ... Platbed- 3D- Strepieskode- Magneetstrook- Biometriese-skandeerders Hoe ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:144
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 52
Provided by: Mari6504
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Afdeling 2 Stelseltegnologie


1
Afdeling 2 Stelseltegnologieë
  • Module 2.2
  • Basiese konsepte van apparatuur

2
Die basiese model van n rekenaar
VERWERKING
TOEVOER
AFVOER
STOOR
KOMMUNIKASIE
3
Kategorieë van apparatuur binne kas
Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie
PC te bou http//www.butterscotch.com/tutorial/Ge
tting-Started-Building-Your-PC
4
Moederbord
  • Wat is die moederbord?
  • Doel van die moederbord?
  • Waar word die moederbord aangetref?
  • Hoe word die moederbord geïnstalleer?

Kyk na n video van hoe om moederbord in kas te
installeer http//www.butterscotch.com/tutorial/I
nstalling-The-Motherboard-Into-Your-Case
5
SVE
  • Wat is die rol van die SVE?
  • Waar prop die SVE in?
  • Wie vervaardig SVEs vir PCs?
  • Wie vervaardig SVEs vir slimfone en
    tabletrekenaars?
  • Wat is die eenheid waarin die spoed van n SVE
    gemeet word?
  • Wat kan gedoen word om skade a.g.v. oorverhitting
    te voorkom?

Kyk hoe n SVEen waaier geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Preparing-The
-Motherboard-And-CPU
6
RAM Random Access Memory
  • Wat is die rol van RAM?
  • Hoekom is die data-oordragtempo tussen RAM en SVE
    so vinnig?
  • Watter effek het meer RAM?
  • Hoe word meer RAM geïnstalleer?
  • Wat beteken onbestendig?
  • Wat beperk die hoeveelheid RAM wat mens kan
    gebruik?

Kyk hoe geheue geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Yo
ur-PCs-Memory
7
Hardeskyf (HDD hard disk drive)
  • Fisiese samestelling van hardeskywe.
  • Stoor op hardeskyf vind nie elektronies plaas
    nie. Noem die regte tipe stoor.
  • Hoekom is die HDD stadiger as RAM?
  • Kapasiteit en koste van stoor op HDD.
  • Wat sal gebeur as mens n werkende HDD laat val?
  • Twee kante van dieselfde HDD.

Kyk hoe n HDD geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Th
e-Hard-Drive
8
Optiese stoor CD / DVD / Blu-ray
  • Hoe word data op optiese aandrywers gestoor?
  • Watter een is die stadigste HDD of
    CD/DVD-aandrywers?
  • Wat is die stoorkapasiteit van CDs, DVDs en
    Blu-ray-skywe?
  • Hoe kan mens onderskei tussen CDs, DVDs en
    Blu-ray-skywe deur net daarna te kyk?

Kyk hoe n CD/DVD-aandrywer geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Th
e-Optical-Drive
9
Vastetoestand-skyf (SSD)
  • Hoe verskil SSDs van hardeskywe en RAM?
  • Watter toestelle maak van SSDs gebruik?
  • Watter een is die vinnigste SSDs, RAM,
    hardeskywe of CDs?
  • Koste en kapasiteit van SSDs.

Luister na n bespreking oor SSDs vs meganiese
HDDs http//www.butterscotch.com/show/Mechanical
-Hard-Drives-Vs-Solid-State-Drives
10
Poorte en konnekteerdersom randapparatuur te
koppel
Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek
eenvoudig, vinnig en maklik.
11
USB
  • Randapparatuur wat aan USB-poorte koppel.
  • Wat om te doen indien daar nie genoeg USB-poorte
    is nie?

12
Firewire
  • Waar sal mens Firewire-poorte aantref?
  • Watter een is vinniger - Thunderbolt, USB3, USB2,
    USB1 of Firewire?

13
Thunderbolt/Lightpeak
  • Bekendgestel in 2011.
  • Beskikbaar op alle nuwe Apple-rekenaars.
  • Thunderbolt bied die vinnigste eksterne konneksie
    tans beskikbaar.
  • Bied aan randapparatuur 10 Watt krag en tot 10
    Gb/s oordragspoed wat n HD-fliek in minder as 30
    sek kan oordra of n jaar se aanhoudende
    mp3-musiek in net meer as 10 min.
    http//www.intel.com/content/www/us/en/io/thunderb
    olt/thunderbolt-technology-developer.html

14
RJ45 om aan n gekabelde netwerk te koppel
15
Mini-proppe vir oorfone en mikrofone
16
Standaard VGA-konnekteerder
17
Konnekteer aan TV
18
Ander konneksies
19
Aktiwiteit 1
  • Doen vraag 1 tot 10van aktiwiteit 1

20
Kategorieë van toevoer-randapparatuur
21
Sleutelbord
  • Hoekom praat ons van QWERTY-sleutelbord?
  • Wat om te doen as jy n sleutelbord nodig het op
    n raakskerm-toestel?
  • Hoe konnekteer mens n sleutelbord aan die
    rekenaar?

Toevoerdata kan teks of navigasie of instruksies
wees bv. Home en pyljies en F1 vir Help.
22
Wysertoestelle
  • Muis-aksies
  • Hoe werk Touchpads/Trackpads?

Toevoer die posisie en of jy klik, regs-klik,
dubbel-klik, sleep of rol vir interaksie met die
items op die skerm teken, skuif, kopieer ens.
23
Mikrofoon
  • Bespreek verskillende tipes mikrofone wat op
    rekenaars, slimfone en media-tablette gebruik
    word.

Toevoer die klank wat opgeneem kan word of
waarop die rekenaar kan reageer as dit oor
stemherkenningsprogram-matuur beskik.
24
Raakskerm
  • Noem n paar toestelle wat raakskerms gebruik
  • Bespreek die aksies waarmee die rekenaar beheer
    kan word m.b.v. raakskerms

Kapasitiewe raakskerms reageer op vingers (of
enigiets wat elektrisiteit gelei)
25
Speletjie-beheerders
  • Bespreek gespesialiseerde beheerders vir die Xbox
    of PlayStation.
  • Bespreek die beweging-sensitiewe beheerders van
    die Wii
  • Bespreek Microsoft Kinect vir die Xbox

Knoppies op die beheerder laat toe vir aksies
soos skiet en beweging-sensitiewe beheerders of
kameras reageer op jou beweging om speletjies
soos tennis te speel.
26
Kamera
  • Hoe om fotos en video van jou kamera na die
    rekenaar oor te dra

Rou beeld-lêers word soms digitale negatiewe
genoem omdat hulle nie as n beeld gebruik kan
word nie maar wel al die inligting bevat waarmee
n beeld geskep kan word.
27
Skandeerders
  • Tipes
  • Platbed-
  • 3D-
  • Strepieskode-
  • Magneetstrook-
  • Biometriese-skandeerders
  • Hoe redigeer mens teks nadat n dokument
    geskandeer is?
  • Wat is n QR-kode?

n QR-kode (Quick Response kode) is n
matriks-tipe strepieskode (of twee-dimensionele
kode) wat gewild geraak het a.g.v. die vinnige
lees daarvan en relatief hoë stoorkapasiteit.
28
Pen-tablet
  • Bespreek scenarios waar die pen-tablet (of die
    Tablet PC) mees geskik sal wees en motiveer jou
    keuses
  • Bespreek die unieke eienskappe van n pen-tablet

29
Ander toevoertoestelle
  • Ander toevoertoestelle en waar hulle gebruik
    word, soos
  • knoppies,
  • Rol-wieletjies,
  • Skakelaars ens.

30
Tipes data-toevoer
31
Teks-toevoer
  • Ander maniere om teks toe te voer behalwe om dit
    te tik op n sleutelbord
  • Bondel-skandering
  • Strepieskodes
  • Spraakherkenning

32
Beeld-toevoer
  • Toestelle waarmee videos/fotos toegevoer kan
    word
  • Hoe om hierdie toestelle aan die rekenaar te
    koppel

Hulle het al rêrig n kar ontwikkel wat self deur
die stad kan ry sonder om n ongeluk te
veroorsaak http//www.youtube.com/watch?v-nYhKD8l
eAg
33
Klank-toevoer
  • Klank word meestal slegs opgeneem
  • Bespreek ander maniere waarop klank gebruik kan
    word bv. MIDI-instrumente, programme waarmee
    klankpatrone opgeneem en herken kan word

34
Sensor-toevoer
  • Mens kry ook ligsensors, giroskope,
    temperatuursensors ens. wat toestelle toelaat om
    op hulle omgewing te reageer op maniere wat nooit
    voorheen moontlik was nie.
  • Die Scratch-programmeertaal laat mens toe om
    eenvoudige interaktiewe programme te skryf wat
    sal reageer op toevoer vanaf n ligsensor,
    klanksensor, skakelaar of n skuifkontrole op n
    PicoBoard.

35
Aktiwiteit 2 Toevoer
  • Beantwoord vraag 1- 18van Aktiwiteit 2

36
Kategorieë van afvoer-randapparatuur
37
Monitor of VDU
  • Waarvoor staanVDU, LCD, LED, CRT.
  • Monitors word tipies geklassifiseer volgens
  • Grootte
  • Resolusie
  • Reaksietyd
  • Konnekteerders
  • Kontras-verhouding

38
Data-projektor
  • Hoe werk n data-projektor?
  • Scenarios waar n data-projektor geskik sal wees
  • Vergelyk met Slimbord

39
Drukkers
  • Verduidelik harde kopie en sagte kopie.
  • Hoekom sou n besigheid n multi-funksie toestel
    verkies i.p.v. n gewone drukker?
  • Hoe konnekteer drukkers aan n rekenaar?

40
Hoof tipes drukkers
41
Luidsprekers en oorfone
  • Twee faktore bepaal die kwaliteit van die
    klankgehalte.
  • Hoe om aan elektroniese instrumente en
    professionele mengborde, luidsprekers en oorfone
    te koppel.
  • Klank afvoer kan
  • jou vertel wanneer take begin/klaar is.
  • n klank maak wanneer jy op n objek klik.
  • Teks na klank omskakkel.

42
Aktiwiteit 3
  • Beantwoord vrae 1- 10van Aktiwiteit 3

43
Stoor
  • Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD /
    Blu-ray)
  • Relatief stadig
  • Beperkte kapasiteit
  • Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of
    selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs).
  • Beskadig maklik deur krappe of hitte
  • Relatief groot (fisies)

44
Flash-skywe
  • Elektroniese stoor.
  • Vinniger as optiese/magnetiese stoor.
  • Duurder per GB as magnetiese stoor.
  • Kleiner kans om te beskadig.
  • Hoë kapasiteit verskillende groottes vanaf 1GB
    en meer.
  • Fisies klein.
  • Verkry krag vanaf rekenaar via USB-poort.

45
Geheue-kaartjies
  • Digitale kameras stoor hulle fotos op
    geheue-kaartjies.
  • Verskillende tipes.
  • Konnekteer die kamera aan die rekenaar met n
    kabel (gewoonlik USB), of gebruik n kaart-leser.

46
Draagbare hardeskywe
  • Dieselfde magnetiese media as interne hardeskywe.
  • Konnekteer via USB, Firewire of Thunderbolt
    konneksie.
  • Groot kapasiteit geskik vir rugsteun-doeleindes.
  • Twee tipes
  • 2.5 aandrywers laer kapasiteit en kan krag
    verkry via die kabel.
  • 3.5 aandrywers groter kapasiteit maar benodig
    eksterne kragbron

47
Kommunikasie
  • Modem (MOdulator DEModulator) was gebruik om n
    rekenaar se digitale data om te skakel na analoë
    klank-seine en andersom.
  • Deesdae word data digitaal versend geen
    omskakeling na analoog is nodig nie
  • 3G-modems
  • ADSL-modems
  • Roeteerders

48
Aktiwiteit 4
  • Beantwoord vraag 1 tot 9van Aktiwiteit 4

49
Slimfone versus Rekenaars
50
Sinchroniseer jou foon en rekenaar
  • Dieselfde data op meer as een toestel bv. die
    kontakte in jou e-pos adresboek en die kontakte
    op jou foon.
  • As jy die data op een toestel verander, is die
    data op die ander toestel nie op datum nie
    behalwe as jy die twee toestelle sinchroniseer
    (d.i. maak seker altwee toestelle bevat die
    nuutste data). Programmatuur nodig.
  • DropBox - Cloud Syncing.

51
Aktiwiteit 5
  • Beantwoord vraag 1 tot 7van Aktiwiteit 5
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com