MBChB - PowerPoint PPT Presentation

1 / 27
About This Presentation
Title:

MBChB

Description:

Title: MBChB KURUKULUM KLINIESE VAARDIGHEDE FASE 2 SEMESTER 5 GASTRO NTEROLOGIE Author: A Grundling Last modified by: Scarpa Schoeman Created Date – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:121
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 28
Provided by: AGr134
Category:
Tags: mbchb | neem

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: MBChB


1
MBChB KURRUKULUMKliniese Metodes Semester
6Gastroënterologie
2
Pasient se bekommernisse
Can it be treated?
What is IBS?
DOCTOR
Where is the toilet?
Do I have cancer?
I have this pain in my abdomen
I can't lead a normal life
3
Dokter se bekommernisse
Serious disease
Psychological comorbidity
Hidden agenda narcotics,laxatives, benefits
Recent stressful event
Shall I refer?
Impaired daily function
Drossman et al, 1995 1997
4
Neem van Geskiedenis
A HOOFKLAGTEB SISTEMIESE NAVRAAG
5
Neem van Geskiedenis
  • 80 van diagnose kan gemaak word met
    geskiedenis.
  • Stel pasiënt gerus pasiënte altyd bang vir
    dokters.
  • Verwerf pasiënt se vertroue

6
A HOOFKLAGTE
  • Mond
  • Slukprobleme
  • Naarheid
  • Braking
  • Eetgewoontes
  • Gewig
  • Sooibrand
  • Winderigheid
  • Buikpyne
  • Stoelganggewoontes
  • 10.1 Diarree
  • 10.2 Hardlywigheid
  • Geelsug

7
1. Mond
  • Seertjies
  • Asemreuk
  • Tong smaak
  • Tande en tandvliese
  • Keel

Terug na HOOFKLAGTE
8
2. Slukprobleme
  • Disfagie moeilike sluk
  • Afagie geen voedsel of vloeistof (noodgeval vir
    opstruksie)
  • Odinofagie pynlike sluk
  • Globus farangeus voel knop in keel
  • Infeksies moeilik pynlik (immuunstatus?)
  • Fagofobia bang om te sluk

Terug na HOOFKLAGTE
9
2.1 Disfagie (moeilike sluk)
2. Slukprobleme
  • Water of vaste voedsel
  • Aankoms skielik of oor geruime tyd
  • Plek waar voedsel vassteek
  • Nasale regurgitasie
  • Gepaardgaande
  • Borskaspyn, heesheid, gewigsverlies
  • Hik vlak van diafragma

Terug na slukprobleme
10
3. Naarheid
  • Naarheid in verband met etes
  • Naarheid vir sekere kos vetterige kos -
    galstene
  • Met emosionele spannings
  • Tyd oggendnaarheid
  • swangerskap
  • verhoogde intrakraneale druk
  • Middels
  • Koors

Terug na HOOFKLAGTE
11
4. Braking
  • Braking met of sonder naarheid
  • Projektiele braking (verhoogde intrakraneale
    druk)
  • In verband met etes
  • Met emosionele spanning
  • Middels
  • Koors
  • Stoelgange geen of diarree
  • Wat braak pasiënt
  • onverteerde kos
  • bloed (rooi of swart koffiemoer)
  • gal

Terug na HOOFKLAGTE
12
5. Eetgewoontes
  • Eetlus vermeerder of verminder

6. Gewig
  • Toename of afname (hoeveel?)
  • Afname doelgerig of spontaan
  • Afname onlangs of gelydelik

Terug na HOOFKLAGTE
13
7. Sooibrand
  • Wanneer
  • Tydens of na etes
  • Saans
  • Heeldag
  • Hoe dikwels
  • Gevaartekens
  • disfagie
  • hoesbuie veral snags
  • gewigsverlies

Terug na HOOFKLAGTE
14
8. Winderigheid
  • Airofagie (winde sluk)
  • Winde opbring of winde na onder
  • Blaas buik op?

Terug na HOOFKLAGTE
15
9. Buikpyne
  • Geassosieer met
  • etes
  • opgeblasenheid
  • spesifieke gebied lokaliseer
  • krampe/diep pyn
  • aanhoudend of intermitterend
  • verbeter met stoelgang passering

Terug na HOOFKLAGTE
16
10. Stoelganggewoontes
  • Wat is normale stoelgang patroon
  • Onlangse verandering in stoelganggewoontes

Terug na HOOFKLAGTE
17
10.1 Diarree
  • Akute of chroniese (gt4 weke) aankoms
  • Volume en frekwensie
  • Dag nag ritme
  • Inhoud
  • Tenesmus en pyn (anus)
  • Middels (antibiotika en purgasie)
  • Seksuele aktiwiteite (VIGS)
  • Reisigers diarree
  • Kleur, reuk, konsistensie
  • Gewigsverlies
  • Vorige chirurgie

Terug na HOOFKLAGTE
18
10.1 Diarree
  • Volume en frekwensie
  • hoë volume, lae frekwensie dunderm
  • lae volume, hoë frekwensie - kolon
  • Dag- en nagritme
  • slegs in dag prikkelbare dermsindroom
  • snags (veral vroeg oggend) diabetiese outonome
    neuropatie

Terug na diarree menu
19
10.1 Diarree
  • Inhoud
  • water
  • mukus
  • bloed (rooi of swart melena)
  • voedsel reste (onverteer)
  • dryf op water (vet wanabsorpsie)

Terug na diarree menu
20
10.1 Diarree
  • Gewigsverlies
  • diabetes mellitus
  • maligniteite
  • psigiatries
  • hipertireose
  • wanabsorpsie
  • TB
  • VIGS

Terug na diarree menu
21
10.1 Diarree
  • Vorige chirurgie
  • subtotale gastrektomie
  • kort derm sindroom
  • afferente lus sindroom
  • ileum reseksie
  • post cholesistektomie

Terug na HOOFKLAGTE
22
10.2 Hardlywigheid
  • Individuele variasie volgens eetgewoontes
  • Onlangse verandering of chronies
  • Hoeveel maal per week (frekwensie)
  • Gepaardgaande buikopsetting
  • Pyn verbeter as stoelgang passeer het
  • Gepaardgaande winderigheid
  • Konsistensie harde stukkies
  • Sukkel om stoelgang te passeer (25 )

23
10.2 Hardlywigheid (vervolg)
  • Voel of rektum nie leeg is nie na stoelgang
    passeer het
  • Bloed in stoelgang na stoelgang of rondom (of
    tussen stoelgang)
  • Rooi of swart melena stoelgange
  • Middels
  • Emosionele staat
  • Gewigsverlies
  • Vorige chirurgie
  • Ander siektes Diabetes Mellitus, Hipotireose

Terug na HOOFKLAGTE
24
11. Geelsug
  • Familiegeskiedenis Hepatitis B
  • Beroep dokters en laboratorium personeel
  • Transfusies en inspuitings Hepatitis B en C
  • Tattoeërmerke en velringetjies
  • Alkohol gebruik
  • Toergeskiedenis Hepatitis
  • Operasies
  • Seksuele oriëntasie Hepatitis B en C
  • Medikasie

Vorentoe na BSistemiese navraag
25
Neem van Geskiedenis
A HOOFKLAGTEB SISTEMIESE NAVRAAG
26
B SISTEMIESE NAVRAAG
  1. Alle ander sisteme
  2. Vorige siektes
  3. Vorige operasie
  4. Huidige medikasie
  5. Beroep
  6. Sosio-ekonomies en gewoontes

27
(No Transcript)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com