Die 7 Feeste van God - PowerPoint PPT Presentation

1 / 35
About This Presentation
Title:

Die 7 Feeste van God

Description:

Die shofar gaan weer blaas en Hy gaan weer kom. Die Sesde Fees Yom Kippur Dag van Toedekking Mees afgesonderde dag. Shabbat. Volledige Vasdag. – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:301
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 36
Provided by: GerrieC
Category:
Tags: die | feeste | god | kippur | van

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Die 7 Feeste van God


1
  • Die 7 Feeste van God
  • Simbole van n lewe van oorwinning

2
  • dja hwhy Wnyhla hwhy lary m
  • Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Yahuah echad.
  • Luister, hoor en doen Yisra'el, hwhy is ons God
    hwhy is een

3
  • Die feeste van God is in n sekere volgorde, op
    vasgestelde tye, om n rede.
  • Ons kan n sekere fees slegs verstaan binne die
    konteks van sy posisie in die reeks.

4
  • Lev 23
  • hwhy praat self en sê
  • 2 hierdie is My vasgestelde tye
  • 4 in die tye wat vir hulle bepaal is.

5
  • Elke week. 3 Shabbat op die Sewende dag
  • Elke jaar.
  • 1. 5 Pesag op 14 de van Eerste maand.
  • 2. 6 Ongesuurde Brode op 15 de vir 7 dae.
  • 3. 11 Waai v d Gerf op Eerste dag v d week.
  • 4. 16 Shavuot 50 dae na Waai v d Gerf.
  • 5. 24 Yom Teruah op 1ste dag v 7de Maand
  • 6. 27 Yom Kippur - 10 de dag v 7de Maand
  • 7. 34 Sukkot -15 de dag v d 7de Maand vir 7
  • dae

6
  • Dit alleen is al die verpligte feeste en dus die
    volle boodskap wat Vader vir ons gee.
  • Ander feeste is volksfeeste en goed, met goeie
    boodskappe, maar nie verpligte feeste nie.

7
  • Pesag
  • Die Fees

8
  • Pesag
  • Ons Vryspraak
  • Ongesuurde Brood
  • Ons Afsondering
  • Waaioffer
  • Ons Aanvaarding

9
  • Pesag - Ons Vryspraak
  • Vanaand gaan ons deur middel van die Pesag-seder
    (die tafel wat bekend geword het as Die Laaste
    Avondmaal) die betekenis van die Pesag-fees
    verstaan.

10
  • Deur die eet van Sy liggaam en drink van Sy bloed
    word ons soos wat Hy is.
  • Opdrag van vereenselwiging

11
  • 1 Yog 26
  • hy wat sê dat hy voortdurend in Hom bly, vir hom
    is dit nodig om so te leef soos wat Hy geleef het.

12
  • Die Fees van Ongesuurde Brood
  • Ons Afsondering
  • As verlostes leef ons nie meer volgens die ou
    lewe, begeer ons nie meer die ou dinge en is daar
    vir ons geen plesier in sonde nie.

13
  • 1 Kefa 1
  • 13 Bind daarom die heupe van julle verstand
    vas, wees volkome waaksaam en verwag die
    onverdiende guns wat julle deel word by die
    openbaring van Yeshua, Die Gesalfde Een, 14 soos
    gehoorsame kinders en moenie weer deel kry aan
    julle vorige begeertes wat julle sonder kennis
    begeer het nie, 15 maar wees afgesonderdes in al
    julle lewenswyses, soos wat Hy wat julle geroep
    het, afgesonderd is,

14
  • 16 omdat daar geskrywe is Wees afgesonderd,
    soos Ek afgesonderd is. 17 As julle jul op Hom
    as Vader beroep, wat onpartydig oordeel volgens
    elkeen se dade, leef dan in respekvolle vrees
    gedurende dié tyd wat julle vreemdelinge is, 18
    omdat julle weet dat julle nie deur verganklike
    dinge, silwer of goud, losgekoop is uit julle leë
    dade wat tradisioneel deur die vaders oorgedra is
    nie, 19 maar deur die kosbare bloed van die Lam,
    waarin geen gebrek of vlek is nie, wat Die
    Gesalfde Een is,

15
  • Lev 11
  • 44 want Ek is hwhy, julle God. Julle moet
    julleself afsonder en wees afgesonderd, want Ek
    is Afgesonderd. Moet julleself ook nie onrein
    maak deur enige ding wat op die aarde wemel nie,
  • 45 want Ek is hwhy wat julle uit die land van
    Egipte uitgebring het om julle God te wees. Julle
    moet daarom afgesonderd wees, omdat Ek
    afgesonderd is.

16
  • Raak ontslae van bewuste sondes.
  • Dinge wat my negatief kan beïnvloed.
  • Identifiseer swakpunte.
  • Leef sonder verskonings en sonde.
  • Niks is die las van ongehoorsaamheid werd nie.
  • AFGESONDERD vir hwhy

17
  • Ons het juis hierdie week van Ongesuurde Brode om
    ons te help om alle sonde te identifiseer en van
    ontslae te raak.
  • Dit gaan nie oor die fisiese suurdeeg nie, maar
    dit is n middel om ons te herinner om versigtig
    te wees vir sonde.

18
  • Suurdeeg is die simbool van sonde, veral van
    trots wat opblaas.
  • Yisrael is nie gered uit Egipte vir hulleself
    nie, maar as gekose voorbeeld van n
    afgesonderde, Vader-gerigte lewe vir ander
    nasies.
  • Dieselfde rede waarom ek en jy deur Sy
    onverdiende guns gered is

19
  • Die Waaioffer
  • Ons Aanvaarding
  • Yeshua is as Eerstelinggerf aanvaar (1 Kor 1520)
  • maar nou, Die Gesalfde Een ís opgewek uit die
    dood uit en Hy ís die eersteling vrug van dié wat
    dood is.

20
  • Die Waaioffer
  • Ons Aanvaarding
  • sodat Yisrael as eerste-oes aanvaar kan word
    (Rom 823)
  • Nie alleen hulle nie, maar ook ons wat die
    eersteling vrugte van die Gees in ons het, kreun
    ook in onsself in afwagting op die plasing as
    kinders en die bevryding van ons liggame,

21
  • Die Waaioffer
  • Ons Aanvaarding
  • En ons as die finale oes. (1 Kor 39)
  • want ons is medewerkers van God en julle is die
    oes van God, die gebou van God.

22
  • Die Waaioffer
  • Ons Aanvaarding
  • Yeshua is as Eerstelinggerf aanvaar (1 Kor 1520)
  • sodat Yisrael as eerste-oes aanvaar kan word
    (Rom 823) en
  • ons as die finale oes. (1 Kor 39)

23
  • Die eerste groot Fees
  • Is dus
  • Ons verlossing, bevryding, afsondering en
    aanvaarding by die Vader.

24
  • Die Vierde Fees
  • Die Tweede groot Fees
  • Shavuot
  • Fees van weke
  • Fees van die oes
  • Fees van vyftig dae

25
  • Op hierdie dag is die Instruksies van Vader aan
    die volk gegee Torah.
  • Op hierdie dag is die Gees van God gegee wat die
    Torah op die harte van mense skryf.
  • Hierdie is dus die vervulling van die belofte van
    die Nuwe Verbond.

26
  • Yir 3133
  • Hierdie is egter die verbond wat Ek ná daardie
    dae met die huis van Yisrael sal sluit,
    verklaar hwhy Ek sal My wet binne-in hulle sit
    en dit op hulle verstand, wil en emosie skryf en
    Ek sal hulle God wees en hulle sal My volk

27
  • Die Vyfde Fees
  • Fees van die blaas van die Shofar
  • Yom Teruah

28
  • Hoof betekenis van die blaas van die Shofar is
    die aankondiging van die koms van die Koning.
  • Hy het gekom in hierdie tyd.
  • Die shofar gaan weer blaas en Hy gaan weer kom.

29
  • Die Sesde Fees
  • Yom Kippur
  • Dag van Toedekking

30
  • Mees afgesonderde dag.
  • Shabbat.
  • Volledige Vasdag.
  • Die volk se een kans om in Sy Teenwoordigheid in
    te gaan deur Aharon, hulle verteenwoordiger.

31
  • Yeshua het dieselfde gedoen as die Hoofpriester
    die gordyn geskeur en daardeur gesê Kom saam
    met My in Sy Teenwoordigheid in.

32
  • Die Sewende Fees
  • Sukkot
  • Fees van hutte.
  • Wys ons afhanklikheid van Hom

33
  • Pesag die eersteling gerf
  • Shavuot die eerste oes
  • Sukkot die finale oes.
  • Sukkot is n 7 dae fees en op die 8 ste dag is n
    Shabbat - Die laaste groot dag van God Oordeel.

34
  • Die Derde Groot Fees
  • Die fees van die finale oorwinning, om onbevlek,
    in volle vrede, onder die Koning van konings se
    volle heerskappy te staan.

35
  • Deur middel van die seder van die Pesagmaal kyk
    en leer ons nou wat Pesag vir ons beteken.
  • Dit is n Fees
  • Dit is oorwinning
  • Geniet dit
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com