Deur: Bruce Breytenbach - PowerPoint PPT Presentation

1 / 6
About This Presentation
Title:

Deur: Bruce Breytenbach

Description:

Deur: Bruce Breytenbach en Gregory Cockrell Persoonlike Besonderhede: Naam: Nelson Rolihlahla Mandela. Geboorte Datum: 18 Julie 1918. Geboorte Plek: Qunu naarby ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:161
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 7
Provided by: Gre9233
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Deur: Bruce Breytenbach


1
Nelson Mandela
  • Deur Bruce Breytenbach
  • en
  • Gregory Cockrell

2
Persoonlike Besonderhede
  • Naam Nelson Rolihlahla Mandela.
  • Geboorte Datum 18 Julie 1918.
  • Geboorte Plek Qunu naarby Umtata, Transkei.
  • Ook Bekend As Madiba
  • Geliefkooste dis Eenvoudige pap met vars vrugte
    en melk.
  • Beroemde gesegde Die stryd is my liefde.

3
Persoonlike Besonderhede vervolg
  • Vader se naam Henry Mgadla Mandela.
  • Madiba het Healdtown Methodist Kosskool bygewoon.
    Hy het toe sy BA graad op Fort Hare studeer, waar
    hy ook n lid van die SRC was, as gevolg daarvan
    het hy aan studente stakings deelgeneem. Hy was
    uit die Universiteit geskors.
  • Hy het sy graad ontvang deur korrespondensie
    kursusse op die Universiteit van Witwatersrand te
    voltooi.

4
Persoonlike Besonderhede vervolg
  • Hy het Evelyn Ntoko getrou en het twee kinders by
    haar gehad.
  • Die regering van die dag het hom gearresteer vir
    hoogverraard.
  • Mandela het vir 27 jare op Robben Eiland in die
    tronk gebly. Hy was op 11 Februarie 1990
    vrygelaat.
  • Na Mandela se vrylating, het hy die president van
    Suid Afrika geword.

5
Persoonlike Besonderhede
  • Hy was verantwoordelik vir die stigting van die
    Nuwe Suid Afrika.
  • Sy grootste plesier is om in sy mees private
    oomblikke, na die musiek van Handel of
    Tchaikovsky te luister terwyl hy die
    sonsondergaan aanskou.
  • Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste swart
    president van Suid Afrika.
  • 1944 het hy en twee ander mense die ANC Youth
    League begin.

6
Bibliografie
  • http//nobelprize.org/peace/laureates/1993/mandela
    -bio.html
  • http//www.time.com/time/time100/leaders/profile/m
    andela.html
  • http//www.who2.com/nelsonmandela.html
  • http//news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/1502427.st
    m
  • http//www.infoplease.com/ce6/people/A0831499.htm
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com