Title: Die Doop met die Heilige Gees
1Die Doop met die Heilige Gees
- Studie uit Torrey se boek
- What the Bible Teaches.
2Oorsig
- Wat is die doop met die Heilige Gees?
- Die gevolge van die doop met die Heilige Gees
- Die noodsaaklikheid van die doop met die Heilige
Gees - Voorwaardes vir die Doop met die Heilige Gees
3Wat is die doop met die Heilige Gees?
- NT gebruik verskillende terme
- Hand 15 gedoop word met die HG
- Hand 48 Petrus, gevul met die HG
- Hand 1044-46die HG het op hulle geval, die
gawe van die HG uitgegiet - Hand 1115-17 HG het op hulle geval,sal
gedoop word met die HG - Hand 192-6 Het julle die HG ontvang toe julle
gelowig geword het? - Heb 24 gawes van die HG
- 1 Kor 124,11,13 deur een Gees gedoop tot een
liggaam - Luk 2449belofte van My Vader, aangedoen met
krag uit die hoogte
4Wat is die doop met die Heilige Gees?
- Doop met HG is n besliste gebeurtenis waarvan
mens bewus is - Hand 1912 (Gelowiges, maar nie gevul met HG)En
terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die
boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom
en daar het hy sommige dissipels gevind en hulle
gevra Het julle die Heilige Gees ontvang toe
julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom
Ons het nie eens gehoor dat daar n Heilige Gees
is nie. - Hand 15 (Dissipels reeds wedergebore- Jn 1310
153) Want Johannes het wel met water gedoop,
maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word
nie lank ná hierdie dae nie. - Hand 815,16 (Wedergebore mense- Hand 812) Húlle
het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die
Heilige Gees mag ontvang, want Hy het toe nog op
niemand van hulle geval nie, maar hulle was net
gedoop in die Naam van die Here Jesus.
5Wat is die doop met die Heilige Gees?
- Dis n werking van die HG apart van en na
wedergeboorte - A man may be regenerated by the HS and still not
be baptised with the HS. In regeneration there is
an impartation of life, and the one who receives
it is saved in the baptism with the HS there is
an impartation of power and the one who receives
it is fitted for service - Met wedergeboorte ontvang ons reeds die HG Rom
89 julle is egter nie in die vlees nie, maar in
die Gees, as naamlik die Gees van God in julle
woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie
het nie, dié behoort nie aan Hom nie. - Die Doop met die HG kan/behoort te volg direk na
bekering en doop Hand 238 En Petrus sê vir
hulle Bekeer julle, en laat elkeen van julle
gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot
vergewing van sondes, en julle sal die gawe van
die Heilige Gees ontvang. - Hand 18maar julle sal krag ontvang wanneer die
Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my
getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele
Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die
aarde. - Hand 24En hulle is almal vervul met die Heilige
Gees en het begin spreek in ander tale, soos die
Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. - Luk 2449 (net voor hemelvaart) En kyk, Ek stuur
die belofte van my Vader op julle. Maar julle
moet in die stad Jerusalem bly totdat julle
toegerus is met krag uit die hoogte. (Let op Jn
2022 Blaas op hulle en sêontvang die HG- Kort
na opstanding)
6Wat is die doop met die Heilige Gees?
- Die Doop met die Heilige Gees het primer te make
met dienswerk - The Baptism of the HS is not primarily intended
to make believers happy or holy, but to make them
useful - The Baptism with the HS has no direct reference
to cleansing from sin. It has to do with gifts
for service rather than with graces of
character. - The Baptism with the Holy Spirit makes God so
real that this Baptism is in most cases
accompanied by a great moral uplift, or even a
radical transformation
7Die Gevolge van die Doop met die HG
- Die spesifieke manifestasies van die Doop met die
HG is nie presies dieselfde in alle mense nie - 1 Kor124-10 Daar is wel verskeidenheid van
genadegawes, maar dit is dieselfde Gees en daar
is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit
dieselfde Here en daar is verskeidenheid van
werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles
in almal werk. Maar aan elkeen word die
openbaring van die Gees gegee met die oog op wat
nuttig is. Want aan die een word deur die Gees n
woord van wysheid gegee, en aan die ander n
woord van kennis vanweë dieselfde Gees aan n
ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan n
ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde
Gees aan n ander werkinge van kragte, aan n
ander profesie, aan n ander onderskeiding van
die geeste, aan n ander allerhande tale, aan n
ander uitleg van tale. - Daar word een of ander gawe van die Heilige Gees
uitgedeel aan elkeen wat gedoop word met die
Heilige Gees (Om die Liggaam mee te dien) - 1 Kor 127Maar aan elkeen word die openbaring
van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. - Die Heilige Gees is soewerein en deel aan elkeen
uit soos HY wil - 1 Kor 1211 Maar al hierdie dinge werk een en
dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel
soos Hy wil. - Die verskillende standpunte oor tale( Tale was
vir destyds, tale is van die duiwel, aangeleerde
tale, verstaanbare tale, almal moet in tale
spreek as teken van doop met HG, almal kan in
tale spreek as vervul met HG, almal praat nie in
tale nie 1 Kor 1230)
8Die Gevolge van die Doop met die HG
- He is absolutely sovereign, and our position is
that of unconditional surrender to Him. I am glad
that this is so that He, in His infinite wisdom
and love, is to select the field, service and
gifts and not I, in my shortsightedness an folly.
It is because of a failure to recognise this
absolute sovereignty of the Spirit that many fail
of the blessing and meet with disappointment.
They are trying to select the gift and so get
none.
9Die Gevolge van die Doop met die HG
- Die Doop met die Heilige Gees gee altyd krag vir
dienswerk - Hand 15,8 Want Johannes het wel met water
gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees
gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. maar
julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees
oor julle kom, en julle sal my getuies wees in
Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría
en tot aan die uiterste van die aarde. - Die Doop met die Heilige Gees gee vreesloosheid
in dienswerk en getuienis - Hand 429,31 En nou, Here, let op hulle
dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle
vrymoedigheid u woord te spreek, En toe hulle
gebid het, is die plek geskud waar hulle saam
was, en hulle is almal vervul met die Heilige
Gees en het die woord van God met vrymoedigheid
gespreek. - The Baptism of the Holy Spirit converts cowards
into Heroes
10Die Gevolge van die Doop met die HG
- Die Doop met die Heilige Gees veroorsaak dat mens
besig raak met God en Jesus Christus en
geestelike dinge. - Hand 24,11 En hulle is almal vervul met die
Heilige Gees en het begin spreek in ander tale,
soos die Gees aan hulle gegee het om uit te
spreek. ons hoor hulle in ons eie taal oor die
groot dade van God spreek. (Verstaanbare /
Onverstaanbare tale- Sien 1 Kor 131, 1 Kor
1414) - Hand 4 31,33 En toe hulle gebid het, is die
plek geskud waar hulle saam was, en hulle is
almal vervul met die Heilige Gees en het die
woord van God met vrymoedigheid gespreek. En
met groot krag het die apostels getuienis gegee
van die opstanding van die Here Jesus, en groot
genade was oor hulle almal. - Hand 48-10 Daarop sê Petrus, vervul met die
Heilige Gees, aan hulle Owerstes van die volk en
ouderlinge van Israel, as ons vandag ondervra
word oor n weldaad aan n siek man, waardeur hy
gesond geword het, laat dit bekend wees aan julle
almal en aan die hele volk van Israel dat deur
die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, wat
julle gekruisig het, maar wat God uit die dode
opgewek het, dat deur Hom hierdie man gesond voor
julle staan. - Hand 917,20 En Ananías het gegaan en in die
huis gekom en hom die hande opgelê en gesê Saul,
broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus
wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy
gekom het, sodat jy weer kan sien en met die
Heilige Gees vervul word. En hy het dadelik
Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die
Seun van God is. - Hand 1044-46 En toe Petrus nog besig was om
hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op
almal geval wat die woord gehoor het. Want
hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God
groot maak. Toe het Petrus begin spreek - Ef 518,19 Moenie dronk word van wyn niedaarin
is losbandigheid maar word met die Gees vervul.
Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en
geestelike liedere en sing en psalmsing in julle
hart tot eer van die Here,
11Die Gevolge van die Doop met die HG
- The man who is filled with the Holy Ghost will
not be singing sentimental ballads, nor comic
ditties, nor operatic airs while the power of the
Holy Ghost is upon him. If the Holy Ghost should
come upon one while listening to the most
innocent of the worlds songs he would not enjoy
it. He would like to hear something about Christ - Die Doop met die Heilige Gees is die Gees van die
Here wat op die gelowige kom, sy verstand vul met
n werklike begrip van waarheid, en besit neem
van sy lede, terwyl Hy aan hom gawes gee wat nie
andersins eie aan hom is nie, maar wat hom
bekwaam vir die diens waartoe God hom roep.
12Die Noodsaaklikheid van die Doop met die Heilige
Gees.
- Jesus het Sy dissipels beveel om nie met hulle
werk voort te gaan voordat hulle vervul is met
die HG nie - Luk 2449 En kyk, Ek stuur die belofte van my
Vader op julle. Maar julle moet in die stad
Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag
uit die hoogte. - Hand 14,5,8 En toe Hy nog met hulle saam was,
het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg
te gaan nie, maar om te wag op die belofte van
die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor
het. Want Johannes het wel met water gedoop, maar
julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie
lank ná hierdie dae nie. maar julle sal krag
ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom,
en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel
as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die
uiterste van die aarde. - Jesus Christus self, alhoewel Hy die Eniggebore
Seun van God was, het self nie met Sy bediening
begin voordat die Gees van God op Hom gekom het
nie en Hy dus gesalf is met die Heilige Gees en
krag nie - Hand 1038 met betrekking tot Jesus van
Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige
Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan,
goed gedoen en almal genees wat onder die mag van
die duiwel was, omdat God met Hom was.
13Die Noodsaaklikheid van die Doop met die Heilige
Gees.
- Wanneer die apostels Christen gelowiges gevind
het, het hulle meteens gevra of hulle die Heilige
Gees ontvang het, en indien nie, toegesien dat
hulle wel die HG ontvang. - Hand 8 14-16 En toe die apostels in Jerusalem
hoor dat Samaría die woord van God aangeneem het,
het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur.
Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle
die Heilige Gees mag ontvang, want Hy het toe nog
op niemand van hulle geval nie, maar hulle was
net gedoop in die Naam van die Here Jesus. - Hand 191,2 En terwyl Apollos in Korinthe was,
het Paulus die boonste landstreke deurgereis en
in Éfese gekom en daar het hy sommige dissipels
gevind en hulle gevra Het julle die Heilige Gees
ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle
antwoord hom Ons het nie eens gehoor dat daar n
Heilige Gees is nie. - Die Doop met die Heilige Gees is absoluut
noodsaaklik in elke Christen vir die dienswerk
wat Christus van hom verwag.
14Vir wie is die Doop met die Heilige Gees bedoel?
- Die Doop met die Heilige Gees was nie net vir die
apostels nie, ook nie net vir die van apostoliese
tye nie, maar vir elke gelowige in elke eeu van
die kerkgeskiedenis. Indien enige gelowige nie
die Doop met die Heilige Gees het nie is dit net
omdat hy nie sy voorreg in Christus opeis nie. - Hand 238,39 En Petrus sê vir hulle Bekeer
julle, en laat elkeen van julle gedoop word in
die Naam van Jesus Christus tot vergewing van
sondes, en julle sal die gawe van die Heilige
Gees ontvang. Want die belofte kom julle toe en
julle kinders en almal wat daar ver is, die wat
die Here onse God na Hom sal roep.
15Die Hervulling met die Heilige Gees
- Dieselfde dissipel (Petrus) is by drie
verskillende geleenthede met die Heilige Gees
vervul - Hand 24 En hulle is almal vervul met die
Heilige Gees en het begin spreek in ander tale,
soos die Gees aan hulle gegee het om uit te
spreek. - Hand 48 Daarop sê Petrus, vervul met die
Heilige Gees, aan hulle Owerstes van die volk en
ouderlinge van Israel, - Hand 431 En toe hulle gebid het, is die plek
geskud waar hulle saam was, en hulle is almal
vervul met die Heilige Gees en het die woord van
God met vrymoedigheid gespreek.
16Die voorwaardes waaronder die Doop met die
Heilige Gees gegee word
- Die basiese vereistes vir die Doop met die
Heilige Gees is Belydenis van sondes, geloof in
Jesus Christus as volkome Verlosser en doop in
die naam van Jesus tot vergewing van sonde - Hand 238 En Petrus sê vir hulle Bekeer julle,
en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam
van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en
julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. - Hand 1044 En toe Petrus nog besig was om
hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op
almal geval wat die woord gehoor het. - Gal 32 Dit alleen wil ek van julle weet het
julle die Gees ontvang uit die werke van die wet
of uit die prediking van die geloof? - Die verwesentliking van die belofte van die Doop
met die Heilige Gees vir gelowiges is somtyds
daarvan afhanklik dat hulle bewus moet wees dat
daar soiets is - Hand 192,6 en hulle gevra Het julle die
Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword
het? En hulle antwoord hom Ons het nie eens
gehoor dat daar n Heilige Gees is nie. En
Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige
Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale
gespreek en geprofeteer.
17Die voorwaardes waaronder die Doop met die
Heilige Gees gegee word
- God gee die Heilige Gees aan die wat Hom
gehoorsaam (absolute oorgawe) is - Hand 532 En ons is sy getuies van hierdie
dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het
aan die wat Hom gehoorsaam is. - Die Doop met die Heilige Gees word gegee aan
gedoopte gelowiges wat reeds in Christus glo in
antwoord op spesifieke gebed. Daar mag soms
ernstige gebed wees en die Doop met die Heilige
Gees bly uit aangesien die gebed nie in geloof is
nie. Die geloof wat hierdie Gawe ontvang, is die
geloof wat dit toereken. - Hand 815,16 Húlle het afgekom en vir hulle
gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
want Hy het toe nog op niemand van hulle geval
nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van
die Here Jesus. - Luk 1113 As julle dan wat sleg is, weet om
goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te
meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee
aan die wat Hom bid? - Jak 16,7 Maar hy moet in die geloof bid, sonder
om te twyfel want hy wat twyfel, is soos n golf
van die see wat deur die wind gedrywe en
voortgesweep word. Want dié mens moenie dink dat
hy iets van die Here sal ontvang nie - Mk 1124 Daarom sê Ek vir julle Alles wat julle
in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang,
en julle sal dit verkry.
18Slot
- Almal wat wedergebore is het die Heilige gees
ontvang. Die HG gee geestelike lewe. - Daar is n verdere belewenis van die HG
doop/vervulling met HG - Bedoel om gelowiges te bekragtig vir hul
dienswerk - Gaan gepaard met soewereine gawes van die HG om
die liggaam te dien. - Word gegee aan gelowiges wat God opreg en in die
geloof daaromtrent soek, en bereid is om Hom
onvoorwaardelik te gehoorsaam. - Is jy gedoop / vervul met die HG?