Title: Develop a gameplan for success
1 Develop a gameplan for success
Ontwikkel n wedstryd plan vir sukses
- Orientation 2008 Oriëntering
2Student Development and SuccessStudente
Ontwikkeling en Sukses
- Dr. Francois Strydom
- Old Kovsie Sport Building
- Ou Kovsiesport-gebou
- 051 401 3624
-
- strydomjf.rd_at_ufs.ac.za
3 Overview
- AIM
- INTRODUCTION TO HIGHER EDUCATION
- What are the benefits of higher education?
- What skills can you develop through higher
education? - DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
- Adapted from USC Academic Success division
4Oorsig
- DOEL
- INLEIDING TO HOËR ONDERWYS
- Wat is die voordele van hoër onderwys?
- Watter vaardighede kan jy deur hoër onderwys
ontwikkel? - DIE ONTWIKKELING VAN N AKSIEPLAN VIR SUKSES
- Persoonlike refleksie
- Weet wat die eerste stappe tot akademiese sukses
is - Pas jou studietegnieke aan
- Raak betrokke op kampus
- Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Bestuur jou gesondheid en welstand
- Wees proaktief in finansiële bestuur
- Adapted from USC Academic Success division
5 AIM/ DOEL
- Help students focus on their development and
success at university - Studente te help fokus op hul ontwikkeling en
sukses op universiteit - Introduce students to the Student Portal
- www.ufs.ac.za/studentportal
- Studente aan die studenteportaal voor te stel
- www.ufs.ac.za/studenteportaal
6INTRODUCTION TO HIGHER EDUCATION
- 1. Higher education degree improves your ability
to earn - South African Statistics
- Average monthly income of people with
- Degrees is about R8,500
- Matric is R4,100
- Without matric is R1,650
- All Media and Product Survey (AMPS) 2005
- 2. Hidden benefits on page 7 of Build your
future today.
7INLEIDING TOT HOËR ONDERWYS
- Hoër onderwysgraad verbeter jou vermoë om te
- verdien
- Suid-Afrikaanse Statistiek
- Gemiddelde maandelikse inkomste vir mense met
- Grade is ongeveer R8,500
- Matriek is R4,100
- Sonder matriek is R1,650
- All Media and Product Survey (AMPS) 2005
- 2. Verskuilde voordele van hoër onderwys op
bladsy 7 van Bou vandag jou toekoms.
8INTRODUCATION TO HEINLEIDNG TO HO
- HE gives you the opportunity to develop 21st
century skills essential for the world of work - Click on Keys to Success in the Student Portal
- HO gee vir jou die geleentheid om essensiële
vaardighede vir die 21ste eeuse wêreld van werk
te ontwikkel - Klik op Sleutels tot Sukses in die Studente
Portaal
9DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS AS A
STUDENT
- To be successful at university you need a
- GAME PLAN!
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
10ONTWIKKELING VAN N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES AS
N STUDENT
- Om suksesvol op universiteit te wees het jy die
volgende nodig - AKSIEPLAN!
- Persoonlike refleksie
- Weet wat die eerste stappe tot akademiese sukses
is - Pas jou studiestrategieë aan
- Raak betrokke op kampus
- Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Bestuur jou gesondheid en welstand
- Wees proaktief in finansiële bestuur
11 Success Game Plan
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
12DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 1. Personal Reflection
- Reflect Think and answer the following
questions for yourself - I am at university because
- What I hope to accomplish in the classroom
- What I hope to accomplish outside the classroom
- What makes people successful?
13ONTWIKKELING VAN N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES AS
N STUDENT
- 1. Persoonlike Refleksie
- Reflekteer Dink en beantwoord die volgende vrae
vir jouself - Ek is by die universiteit omdat
- Wat ek hoop om in die klaskamer te
- Wat ek hoop om buite die klaskamer te bereik
- Wat maak mense suksesvol?
14 Sukses Aksieplan
- Persoonlike refleksie
- Weet wat die eerste stappe tot akademiese sukses
is - Pas jou studiestrategieë aan
- Raak betrokke op kampus
- Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Bestuur jou gesondheid en welstand
- Wees proaktief in finansiële bestuur
15DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 2. First steps to academic success
- Step 1 Attend Class
- Step 2 Be Prepared
- Step 3 Practice Active Listening
- Step 4 Talk to your lecturers
- Step 5 Take Advantage of Student Services
- Step 6 Know the deadlines to discontinue, add or
withdraw from specific subjects or
courses. - More in-depth information http//studentportal.ufs
.ac.za - Click - Keys to success in your studies
16ONTWIKKELING VAN N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES AS
N STUDENT
- 2. Eerste stappe tot akademiese sukses
- Stap 1 Woon klas by
- Stap 2 Wees voorbereid
- Stap 3 Oefen aktiewe luister
- Stap 4 Praat met jou dosente
- Stap 5 Gebruik die voordeel van die
studentedienste - Stap 6 Weet wat die afsnypunte is om spesifieke
modules of kursusse te beïndig, by te voeg of te
onttrek. - Vir meer inligting http//studentportal.ufs.ac.za
- Klik - Sleutels tot sukses in jou studies
17DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 2. First steps to academic success
- Step 7 Start managing the development of your
career. - You can find information on how to start this
process at the following Student Portal links - More information http//studentportal.ufs.ac.za
- Click - Keys to success
- Click Career management and planning
18ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES AS N
STUDENT
- 2. Eerste stappe tot akademiese sukses
- Stap 7 Begin om jou beroep te ontwikkel.
- Jy kan meer inligting oor hierdie proses by die
volgende Studenteportaal verkry - Meer inligting http//studentportal.ufs.ac.za
- Klik - Sleutels tot sukses
- Klik - Loopbaan bestuur en beplanning
19 Success Game Plan
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
20DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 3. Adjusting your study strategies
- Tip 1 Study 2 hours for every 1 hour in class.
- Reflect on after the 1st week of classes
- Generally I study ____ (minutes / hours) a day.
- I should be studying ___ hours each day (class
hours x 2). - Tip 2 Review your notes immediately following
each class. - Tip 3 Rewrite your notes.
- Tip 4 Identify your most productive study time
and surroundings. - Reflect on after the 1st week of classes
- Describe you surroundings where you study?
- Tip 5 Form a study group.
- Tip 6 Set realistic academic goals and an action
plan.
21ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 3. Pas jou studiestrategieë aan
- Wenk 1 Studeer 2 ure vir elke 1 uur in klas.
- Reflekteer oor na die 1ste week van klas
- Oor die algemeen studeer ek ____ (minute / ure)
per dag. - Ek moet ___ ure per dag studeer (klasure x 2).
- Wenk 2 Hersien jou notas onmiddellik na klas
- Wenk 3 Herskryf jou notas.
- Wenk 4 Identifiseer jou produktiefste studietyd
en omgewing - Reflekteer oor na die 1ste week van klas
- Beskryf jou omgewing waar jy studeer?
- Wenk 5 Vorm n studiegroep.
- Wenk 6 Stel realistiese akademiese doelwitte en
n aksieplan
22DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 3. Adjusting your study strategies
- Tip 6 Set realistic academic goals and an action
plan.
23ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 3. Pas jou studiestrategieë aan
- Wenk 6 Stel realistiese akademiese doelwitte en
n aksieplan
24 Sukses Aksieplan
- Persoonlike refleksie
- Weet wat die eerste stappe tot akademiese sukses
is - Pas jou studiestrategieë aan
- Raak betrokke op kampus
- Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Bestuur jou gesondheid en welstand
- Wees proaktief in finansiële bestuur
25DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 4. Getting involved on campus
- Here are some tips on you to get the most out of
your university experience! - Tip 1 Discover campus involvement opportunities
and get involved in ones that most interest you. - Tip 2 Learn more about research opportunities
- Reflect on during term 1
- What activities do you want to get involved in?
26ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 4. Raak betrokke op kampus
- Hier is sommige tips oor hoe jy die meeste uit
jou universiteitservaring kan kry! - Wenk 1 Ontdek geleenthede vir kampusbetrokkenheid
en word betrokke by dit wat by jou die meeste
belangstelling wek. - Wenk 2 Leer meer oor navorsingsgeleenthede
- Reflekteer op kwartaal 1
- Watter aktiwiteite wil jy in betrokke raak?
27 Success Game Plan
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
28DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 5. Managing time based on priorities
- Step 1 Prioritize
- Step 2 Use a planner
- Step 3 Schedule your fun time
29ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 5. Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Stap 1 Prioritiseer
- Stap 2 Maak van n beplanner gebruik
- Stap 3 Skeduleer jou plesiertyd
30DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 5. Managing time based on priorities
- Step 4 Be realistic
- Only 168 hours in a week
- Step 5 Track your progress
- Reflect after every week in term 1
- Fill in the Balance sheet
- After one week of monitoring my time, what
surprised me - I want to spend more time on
- I want to spend less time on
31ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 5. Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Stap 4 Wees realsities
- Slegs 168 ure in n week
- Stap 5 Volg jou vordering na
- Reflekteer na elke week in kwartaal 1
- Vul die balansstaat in
- Na een week wat ek my tyd gemonitor het, het my
verras. - Ek wil my tyd op spandeer
- Ek wil minder tyd op spandeer
32ACADEMIC BALANCE SHEET
- Are you OVERCOMMITTED?
- Are you UNDERCOMMITTED?
33AKADEMIESE BALANSSTAAT
- Het jy TE VEEL verpligtinge?
- Het jy TE MIN verpligtinge?
34 Sukses Aksieplan
- Persoonlike refleksie
- Weet wat die eerste stappe tot akademiese sukses
is - Pas jou studiestrategieë aan
- Raak betrokke op kampus
- Bestuur jou tyd gebaseer op prioriteite
- Bestuur jou gesondheid en welstand
- Wees proaktief in finansiële bestuur
35DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 6. Managing your health and wellness
- Your health and well-being is essential for
maximising your chances of success at university.
- Tip 1 Get 7 hours of sleep per night.
- Tip 2 Exercise 4-5 days per week.
- Tip 3 Make healthy choices regarding your
nutrition and eating. - Tip 4 Make responsible choices regarding alcohol
and other drug use. - Tip 5 Use effective strategies for coping with
stress. - Tip 6 Avoid the use of tobacco.
- Tip 7 Know and use the Health and Wellness
Resources on Campus - Click on the following links on the Student
Portal to get this information. - Studying at the UFS
- Click Student Services
- OR on the Right hand menu click Where can I get
help?
36ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 6. Bestuur jou gesondheid en welstand
- Jou gesondheid en welstand is noodsaaklik om jou
kanse vir sukses op universiteit te maksimaliseer - Wenk 1 Kry 7 ure slaap per nag
- Wenk 2 Oefen 4-5 dae per week
- Wenk 3 Maak gesonde keuses rakende jou voeding
en eetgewoontes - Wenk 4 Maak verantwoordelike keuses rakende
alkohol en ander dwelmgebruik - Wenk 5 Gebruik effektiewe strategieë om jou
stres te hanteer - Wenk 6 Vermy die gebruik van tabak
- Wenk 7 Ken en gebruik die Gesondheids- en
Welstandshulpbronne op kampus - Klik op die volgende links op die Studenteportaal
om hierdie inligting te kry - Studeer by die UV
- Klik op Studentediense
- OF Klik in die Regterkantste speikaart - Waar kan
ek hulp kry?
37 Success Game Plan
- Personal Reflection
- Knowing the first steps to academic success
- Adjusting your study strategies
- Getting involved on campus
- Managing time based on priorities
- Managing your health and wellness
- Being proactive in financial management
38DEVELOPING A GAME PLAN FOR YOUR SUCCESS
- 7. Being proactive in financial management
- Being proactive about your financial management
will help you to reduce your stress and to plan
for your future! - Step 1 Know the requirements for maintaining
your scholarships and financial aid. - Step 2 Develop a personal budget.
- Attend the Managing your finances session
- Step 3 Understand how to use your banking
account. - Step 4 Use your financial aid wisely.
- Step 5 Understand the reality of repaying your
loans. - Step 6 Limit your use of credit cards.
39ONTWIKKEL N AKSIEPLAN VIR JOU SUKSES
- 7. Wees proaktief in finansiële beplanning
- Deur proaktief te wees in jou finansiële
beplanning sal dit jou help om jou stres te
verminder en om vir die toekoms te beplan! - Stap 1 Ken al die vereistes om jou beurs en
finansiële hulp te behou. - Stap 2 Ontwikkel n persoonlike begroting.
- Woon die Finansiële bestuur sessie by.
- Stap 3 Weet hoe om jou bankrekening te gebruik
- Stap 4 Gebruik jou finansiële hulp met wysheid
- Stap 5 Verstaan die werklikheid om jou lening
terug te betaal. - Stap 6 Beperk jou gebruik van kredietkaarte.
40This presentation and all other presentations
offered during success week will be available on
the student portal in the virtual library after
success weekGo to www.ufs.ac.za/orientation to
relive the experienceHierdie voordrag, sowel as
alle ander voordragte sal gedurende suksesweek op
die studente portaal beskikbaar wees na sukses
week in die virtuele biblioteekGaan na
www.ufs.ac.za/orientering om die ervaring te
herleef
The End