VADER, HET U AL OOIT EINA GES - PowerPoint PPT Presentation

1 / 10
About This Presentation
Title:

VADER, HET U AL OOIT EINA GES

Description:

Vermy clich s. Wees prim r net daar. Bring jul unieke gawes. Moenie wegraak nie. Die w reld gaan nie net oor wat met mense gebeur nie, maar veral tussen mense gebeur ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:27
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 11
Provided by: Kar144
Category:
Tags: eina | ges | het | ooit | vader | cliches

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: VADER, HET U AL OOIT EINA GES


1
VADER, HET U AL OOIT EINA GESÊ?
2
  • Jer. 121-2
  • Ps. 7321-26
  • Jes.116-9

3
Lyding het soveel gesigte
  • Spot/ vernedering
  • Armoede
  • Siekte
  • Fisiese pyn
  • Alleenheid
  • Verlore drome/ ideale
  • Dood

4
Chris Rea se liedjie Tell me theres a heaven
  • that every painful crack of bone is a step
    along the way and every wrong done is a game plan
    to that great and joyful day

5
Fases van die rouproses
  • Skok
  • Ontkenning
  • Disorganisasie
  • Aanvaarding
  • Reïntegrasie

6
God se plek in lyding
  • God kies nie lyding vir ons nie
  • God self het gekies om te ly t.w.v. ons

7
Ons verantwoordelikheid t.o.v. lyding
  • Nie ryp druk nie
  • Vermy clichés
  • Wees primêr net daar
  • Bring jul unieke gawes
  • Moenie wegraak nie
  • Die wêreld gaan nie net oor wat met mense gebeur
    nie, maar veral tussen mense gebeur

8
Sin van lyding
  • Dis soos n gedig interpreteer

9
En as ons dan so na n stukkende en bloeiende
wêreld kyk vra ons Vader, het u al ooit eina
gesê?
  • En dan onthou ons God het baie eina gekry, want
    Hy het sy Seun afgestaan aan die dood, vir ons
  • Jesus het nie alleen fisies eina gesê nie, maar
    ook emosioneel, want hy was totaal en al verlate
    van sy Vader
  • As ons dan wonder of God ons bloeiende hart
    verstaan, kan ons vertroosting vind in die wete
    dat hy nie alleen ons harte aanmekaar gesit het
    nie, maar Sy hart laat breek het vir ons sodat
    ons harte nie vir ewig gebreek sal bly nie
  • En dan is daar die troos van Jesaja 11 en ook die
    woorde van Laurika Rauch se Hot Gates

10
Laurika antwoord vir Chris Rea wat vra of
every painful crack of bone is a step along the
way and every wrong done is a game plan to that
great and joyful day..where the streets are
paved with gold
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com