Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum Stoornisse - PowerPoint PPT Presentation

1 / 13
About This Presentation
Title:

Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum Stoornisse

Description:

Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum Stoornisse Dr JC Lombard Omvattende Ontwikkelings Stoornisse Die Outistiese Kontinuum Outistiese Spektrum Kognitiewe ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:98
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 14
Provided by: Marietjie
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum Stoornisse


1
Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum
Stoornisse
  • Dr JC Lombard

2
Omvattende Ontwikkelings Stoornisse
3
Die Outistiese Kontinuum
  • Outistiese Spektrum
  • Kognitiewe Vermoëns

Asperger
Ernstig Matig Minimaal Nie-Outisties
Asperger
Ernstig Matig Minimaal Geen noemenswaardige ontwikkelings agterstand
4
Diagnose van Outsime
  • Voorkoms 1150?
  • Werklike toename of groter bewuswording?
  • 5-6 keer meer seuns as dogters?
  • Aanvangs voor 30 maande?

5
Ko-morbiede Toestande
  • Kan saam met enige ander diagnoseerbare toestand
    voorkom
  • Epilepsie
  • Ontwikkelings Agterstande
  • Spesifieke Leergestremdhede
  • Aandagsafleibaarheids Stoornis
  • Subtiele Neurologiese Uitvalle
  • Geassosieerde Psigiatriese Toestande

6
Assessering
  • Formele assessering
  • Aftiklyste (CARS, CHAT, ADOS,Griffiths skale,
    Asperger tiklys, ens)
  • Informele assessering (Spel)
  • 3 (4) Hoofkriteria op die Spektrum

7
Hoofkriteria
  • Sosiaal
  • Taal en Kommunikasie
  • Rigiede Denke
  • Sensories

8
Neurosielkundige Manifestasies
Vlakke van Observasie Probleme
Waarneembare gedrag Outisme Spektrum Stoornisse
Neurosielkundige manifestasies Gebrekkige Perspektiefneming, -Uitvoerende Funksies,-Sentrale Kohesie, Self-Persepsie, Sensoriese Uitvalle
Neuro-Fisiologie EEG Abnormaliteite, Epilepsie
Neuro-Chemie Noradrenalien, Seretonien, Geneties,Omgewing, Oordragstowwe
9
Diagnostiese Valstrikke
  • Diffensiële diagnose
  • Spesifieke Taalversteurings
  • Normale Variant Persoonlikheid
  • Schizoiede Persoonlikheid
  • Schizophrenie
  • Psigose
  • Obsessiewe Neuroses
  • Affektiewe Toestande

10
Oorsake
  • Geen sielkundige of omgewings bewyse nie.
  • Genetiese Disposisie
  • Biochemiese Afwykings
  • Metaboliese Steurnisse
  • Pre- en Postnatale Toestande
  • Assosieerbaar met Kwesbare X- chromosoom en PKU

11
Intervensie
  • Baie benaderings met wisselende grade van sukses
  • Applied Behaviour Analysis
  • Options Metode
  • Higashi Metode
  • Spraakterapie
  • Arbeidsterapie
  • Oudio-Psigofonologie
  • Dieetkundige ingrype
  • Floortime
  • Doman Delacato

12
Intervensie
  • Farmakologiese intervensie
  • Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie
  • Gefasiliteeerde kommunikasie
  • TEACCH (Gestruktureerde onderwys)
  • Visueel gebaseerde onderwys
  • Holding Therapy
  • En nog baie ander

13
Ten Slotte
  • Diagnose is die padwyser vir die tipe aksie wat
    geneem behoort te word.
  • Nie n lewensvonnis.
  • ..because like everybody else, I thought I was
    all normal.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com