Title: Psalm 119:3140
1Psalm 11931-40
2Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3Main Entrance
4Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5Volg die resep vir die lewe
6Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
7Die ABC van gehoorsaamheid
8Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
9Die Boodskap en The Message
10Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
11Onthou, dis nie of jy platgeslaan word nie, maar
of jy opstaan, wat saak maak
Vince Lombardi
12Look at all the stars. You look up and you
think God made all this and He remembered to
make a little speck like me. It's kind of
flattering, really. (uit die Cowboy-fliek,
Tombstone )
13Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14Die vrees dat jou lewe n teleurstelling sal wees
15Salig is hulle wat nooit iets verwag nie, want
hulle sal nooit teleurgestel wees nie.
Alexander Pope
16As jy nie pyn of teleurstelling in verhoudings
nie wil hê nie, moenie liefhê nie! Augustinus
17Teleurstellings is deel van die lewe! Maar om
teleurstellings te ervaar, maak nie van jou lewe
n teleurstelling nie
18Van die konsert van die lewe, kry niemand n
program nie
19Kies om die Bybel te lees en te leef!
20Hou vas daaraan sodat die Bybel aan jou sal
vaskleef orals waar jy beweeg!
21It is our choices that show who we really are,
far more than our abilities. J. K Rowling
22n Keuse vir die Bybel maak jou lewe
betekenisvol
23I love traveling this freeway
24I need your grace to remind me to find my own...
All that I am All that I ever was, is here in
your perfect eyes, they're all I can see.
25(No Transcript)
26The ships have come to carry you home
27(No Transcript)
28I wish people could achieve what they think
would bring them happiness in order to realize
that thats not what happiness really is.
Alanis Morisette
29Jy is n Iemand in plaas van n Niemand
30Be who you are and say what you feel, because
those who mind, don't matter and those who
matter, don't mind. Dr Seuss
31(No Transcript)
32Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
33Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
34(No Transcript)