Title: Jesus vir Ander deur Ons
1Welkom by HoutbaaiGemeente
- Jesus vir Ander deur Ons
- Vernon Louw, 9 November 2008
2Welkom by HoutbaaiGemeente
3Welkom by HoutbaaiGemeente
- Jesus vir Ander deur Ons
- Vernon Louw, 9 November 2008
4L215Besing die lof van Jesus
- 1. Besing die lof van Jesus saam,
- Ook engle bring Hom eer.
- Juig hemel, aarde, roem sy Naam
- En dien Hom, volg Hom, loof Hom
- Christus is dié Heer!
- 3. Verdwaasde mens, aanvaar dit nou
- Dat Hy jou heil begeer
- Bekeer jou, en sy Gees sal jou
- Laat loof en prys en jubel
- Christus is dié Heer!
5L215Besing die lof van Jesus
- 4. Wees, volkere, opreg en wys
- Besef dat Hy regeer
- Wil Hom bo alle vorste prys
- En eer Hom, daagliks, oral
- Christus is dié Heer!
- 5. Hy wat as die oorwinnaar staan,
- Kom op die wolke weer.
- Hef al wat leef jul loflied aan
- En dien Hom, volg Hom, loof Hom
- Christus is dié Heer!
6Welkom by HoutbaaiGemeente
- Jesus vir Ander deur Ons
- Vernon Louw, 9 November 2008
7Laat julle liggies skyn
- Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
- Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
- Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
- Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn
- This little light of mine, Im gonna let it shine
- This little light of mine, Im gonna let it shine
- This little light of mine, Im gonna let it shine
- Let it shine, let it shine, let it shine
8These are the days
- 1. These are the days of Elijah
- Declaring the Word of the Lord
- And these are the days of your servant, Moses
- Righteousness being restored
- And though these are days of great trial
- Of famine and darkness and sword
- Still we are a voice in the desert crying
- Prepare ye the way of the Lord
9These are the days
- Behold He comes, riding on the clouds
- Shining like the sun at the trumpet call
- Lift your voice, its the year of jubilee
- And out of Zions hill salvation comes
10These are the days
- 2. These are the days of Ezekial
- The dry bones becoming as flesh
- And these are the days of your servant, David
- Rebuilding the temple of praise
- And these are the days of the harvest
- The fields are as white in the world
- And we are the labourers in the vineyard
- Declaring the Word of the Lord
11These are the days
- Behold He comes, riding on the clouds
- Shining like the sun at the trumpet call
- Lift your voice, its the year of jubilee
- And out of Zions hill salvation comes
12L547Alle volke, klap jul hande
- 1. Alle volke, klap jul hande
- Juig tot eer van God.
- Verhef jul stem en roem sy Naam
- In elke stad op aarde!
- Sing en sing en sing dan saam
- Loof en prys sy grote Naam, want
- Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde!
- Sing en sing en sing dan saam
- Loof en prys sy grote Naam,
- Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!
13L547Alle volke, klap jul hande
- 2. Hy is ewig Koning
- In die hemel en op aarde!
- Die volke kniel, die nasies juig
- Oor al sy skeppingsdade.
- Sing en sing en sing dan saam
- Loof en prys sy grote Naam, want
- Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde!
- Sing en sing en sing dan saam
- Loof en prys sy grote Naam,
- Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!
14Daniel 7Blessing and honour
- Blessing and honour, glory and power
- Be unto the Ancient of days.
- From every nation, all of creation
- Bow before the Ancient of days.
- Every tongue in heaven and earth
- Shall declare your glory,
- Every knee shall bow at your throne
- In worship
- You will be exalted, o God
- And Your kingdom shall not pass away
- O Ancient of days
15Daniel 7Blessing and honour
- Your kingdom shall reign over all the earth,
- Sing unto the Ancient of days for
- None can compare to your matchless worth,
- Sing unto the Ancient of days
- Every tongue in heaven and earth
- Shall declare your glory,
- Every knee shall bow at your throne
- In worship
- You will be exalted, o God
- And Your kingdom shall not pass away
- O Ancient of days
16Love unfailing (To the ends)
- Love unfailing, overtaking my heart
- You take me in
- Finding peace again, fear is lost in all You are
- And I would give the world to tell your story
- Cause I know that Youve called me (2x)
- Ive lost myself for good within your promise
- And I wont hide it, I wont hide it
- Jesus, I believe in You and I would go
- To the ends of the earth, to the ends of the
earth - For You alone are the Son of God
- And all the world will see that You are God
17L488Helder skyn u lig
- 1. Helder skyn u lig vir die nasies,
- n Vreugdeglans om die mense te verlig
- Tot die hele wêreld kan sien U is die lig.
- Mag u lig, Heer, deur ons skyn.
- 2. Vrolik klink ons lied vir die volke,
- n Pryslied bring al die nasies om ons saam
- Tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam
- Mag u lof, Heer, deur ons klink.
18L488Helder skyn u lig
- 3. Balsem bring herstel vir die wonde,
- n Sagte salf vir die mense met hul seer
- Tot die hele die wêreld kan sien dat U genees.
- Mag U troos, Heer, deur ons bied.
- 4. Heer, u Woord gee hoop aan die nasies
- n Hartvol hoop om die volke te verbly
- Tot die hele wêreld kan glo dat U bevry.
- Mag U hoop, Heer, deur ons gee.
19L488Helder skyn u lig
- 5. U is Koning, Heer, oor die aarde
- Die mense vra na u wil om U te eer
- Tot die hele wêreld kan juig dat U regeer
- Laat u ryk, Heer, in óns kom!
- Laat u ryk, Heer, deur óns kom!
- Laat u ryk, Heer, oral kom!
20Welkom by HoutbaaiGemeente
- Jesus vir Ander deur Ons
- Vernon Louw, 9 November 2008
21E85Here Jesus U skyn
- 1. Here Jesus, U skyn oor almal
- Met die glans van u liefde skyn U
- Skyn op ons tot ons oë oopgaan
- Maak ons vry om te lewe voor U
- Skyn oor my. Skyn oor my
- Soos lig wat skyn
- in die donker van hierdie wêreld
- Soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons
- Kom, Jesus, kom verdryf al die donker in ons
- Kom laat U liefde die wêreld oorwin
22E85Here Jesus U skyn
- 2. Here, maak my n lig wat helder
- Skyn om liefde te dra, al verder
- Skyn deur my tot die hele wêreld
- Weet dat U vir ons almal gesterf het
- Skyn deur my. Skyn deur my
- Soos lig wat skyn
- in die donker van hierdie wêreld
- Soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons
- Kom, Jesus, kom verdryf al die donker in ons
- Kom laat U liefde die wêreld oorwin
23Welkom by HoutbaaiGemeente
- Jesus vir Ander deur Ons
- Vernon Louw, 9 November 2008
24Welkom by HoutbaaiGemeente