Title: Lukas 1:4655
1Lukas 146-55
2Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3Waar is jou roomys?
4Derde Advent Kers
5Derde Advent Kers
6Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
7(No Transcript)
8Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
9Lukas 146-55
Die Magnificat
10Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
11Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
12www.nous.org.za
13Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14Goeie of slegte nuus?
15Goeie Nuus verkoop nie koerante nie
16Selfs Goeie Nuus-mense koop nie goeie nuus nie
17(No Transcript)
18Slegte nuus maak meer geraas as goeie nuus
19Goeie nuus kan vervelig raak
20Die Kersverhaal is raserige goeie nuus!
21You as church have the greatest good news on
earth -- the incarnation of God in human life --
and you treat it as an insignificant news item
fit for page 14 of the chronicle of daily events!
22(No Transcript)
23n Arm tienermeisie word die belangrikste vrou
in die Bybel!
24Mary is the inspiration for the great abbesses
of medieval times -- the most powerful women in
an age of powerful men -- and today as the
driving force behind people engaged in struggles
for social justice around the world.
25God gebruik die klein en onbelangrike om die
grotes te lei, die swakkes om die sterkes te leer
en die gewone om die buitengewone te dra
26Remember that it is availability and not ability
that is key, and to say, along with Mary, Here
am I, the servant of the Lord let it be with me
according to your word
27(No Transcript)
28 God is concerned more about the common good
than about corporate greed. Can anybody seriously
suggest that bigger, more powerful, and more
profitable corporations will help to protect the
interests of workers, consumers, the environment,
local communities, and the forgotten poor? Is it
fair that the people who do the firing get a
raise, while the people fired can only fear for
the future of their families?
29Maria roep ons op om goedheid te pleeg !
30(No Transcript)
31William Temple, Archbishop of Canterbury, warned
his missionaries to India never to read the
Magnificat in public. Christians were already
suspect in that country and they were cautioned
against reading verses so inflammatory.
32God kies ons ongeag wat die wêreld van ons dink
33In one moment I changed from a zero to a minus!
34(No Transcript)
35Die moeilikste ding wat God nog ooit probeer doen
het
36God hou Sy beloftes
37Wat bedoel U, U gaan self?
38Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
39Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
40Volgende week
2 Sam 71-11, 16